# Die Wes-Kaapse polisie het ‘n gesoekte bendelid in hegtenis geneem ná ‘n skietery met lede van die teen-bende-eenheid in Manenberg. Die verdagte het op beamptes losgebrand toe hy hulle opmerk. Die beamptes is ontplooi as deel van veiligheidsmaatreëls vir die munisipale verkiesing. Polisiewoordvoerder Novela Potelwa sê die verdagte sal na verwagting teregstaan op aanklagte van poging tot moord en die onwettige besit van ‘n vuurwapen:
Veiligheidsontplooiing vir verkiesing lei tot inhegtenisneming van gesoekte bendelid in Kaapstad [KLANK]
ENG PotelwaOnGangMember