# Die Wes-Kaapse LUR vir Onderwys, Jaco Londt, herinner die publiek openbare skole sal môre gesluit wees vir die munisipale verkiesing. Hy sê matrieks skryf vandag, môre en Donderdag nie eksamen nie om leerders se veiligheid te verseker en skole beskikbaar te stel vir gebruik as stempunte. Londt sê die departement sal enige verdere verwikkelings bekend maak. Hy voeg by die matriekeksamen-rooster hervat ná die verkiesing soos beplan:
Wes-Kaapse skole sluit vir verkiesing [KLANK]
AFR LondtOnScoolClosure