Defend Our Democracy moedig Suid-Afrikaners aan om voor middernag as kiesers te registreer [KLANK]
# Defend Our Democracy moedig alle Suid-Afrikaners wat kwalifiseer aan om te registreer en hul kieserregistrasie-besonderhede aanlyn na te gaan voor die verkiesingsdatum vir plaaslike regering vandag afgekondig word. Tydens die twee kieserregistrasie-naweke in Junie en vandeesmaand was daar interaksie tussen die Verkiesingskommissie en byna 4,7-miljoen kiesers. Die kommissie se aanlyn registrasieportaal sluit om middernag. Defend […]