# ANC se eerste adjunk-sekretaris-generaal, Nomvula Mokonyane, moedig partylede aan om die kandidatelys vir die plaaslikeregeringsverkiesing in November te aanvaar. Sommige ANC-lede het gister hul ontevredenheid tydens die Vrystaatse manifes-bekendstelling getoon. Hulle beskuldig die party van verdeeldheid en het ongelukkigheid uitgespreek oor die keuse van kandidate in sekere wyke. Mokonyane sê organisatoriese dissipline is belangrik […]
# ANC First Deputy Secretary-General, Nomvula Mokonyane, has urged party members to accept the candidate lists for the November local government elections. Disgruntled ANC members demonstrated their dissatisfaction during the Free State’s manifesto launch, accusing the party of factionalism and expressing unhappiness over the selection of candidates in certain wards. Mokonyane says organisational discipline is […]
# Die Suid-Afrikaanse Kommunisteparty sê hy stap nie weg van die Drieparty-alliansie nie, maar bly deel daarvan terwyl hy homself hersaamstel. Die party gaan die eerste keer onafhanklik van sy groter alliansievennoot, die ANC, aan ʼn verkiesing deelneem. Die SAKP se hoofsekretaris, Solly Mapaila, sê hulle onafhanklike deelname is deel van die stryd om politieke […]
# Die Suid-Afrikaanse Kommunisteparty sê hy is gereed om aan die komende plaaslikeregeringsverkiesing in November deel te neem. Hy het sy kandidatelys met vier-duisend-418 name vir wyksraadslede by die Suid-Afrikaanse Verkiesingskommissie ingedien, en sal ook meeding vir proposionele verteenwoordiging. Die SAKP se hoofsekretaris, Solly Mapaila, sê hulle kandidatelys is die produk van ʼn lang onderhandelingsproses […]
# The South African Communist Party says it has not walked away from the Tripartite Alliance, but firmly remains part of it while pursuing its reconfiguration. This is as the party will, for the first time, contest the polls across the country independently of its larger alliance partner, the ANC. SACP General Secretary Solly Mapaila […]
# The South African Communist Party says it is ready to contest the upcoming local government elections in November, after submitting its candidate lists to the Electoral Commission of South Africa. It will field four-thousand-418 ward candidates across the country, while also contesting proportional representation seats. SACP General Secretary Solly Mapaila says their candidate lists […]
# Die Interministeriële Komitee oor Plaaslikeregeringsverkiesings het alle Suid-Afrikaners versoek om versigtig te wees en nie demokrasie tydens die verkiesing met enige tipe geweld te ondermyn nie. Die departementele woordvoerder van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Pearl Maseko-Binqose, sê die Verkiesingskommissie se navorsingsverslag verskaf inligting oor die sienings en gedragsvoorkeure van volwasse Suid-Afrikaners om die […]
# The Inter-Ministerial Committee on Local Government Elections has urged all South Africans to exercise caution and not undermine democracy through any type of violence during the elections. The Department of Cooperative Governance and Traditional Affairs spokesperson, Pearl Maseko-Binqose says, the Electoral Commission’s research report provides information on the views and behavioural preferences of adult […]
# Die MK-party het sy voorbereidings vir die plaaslike regeringsverkiesing op 4 November verskerp met die bekendstelling van sy ‘Let Us Return to the People‘-veldtog. Volgens die party het meer as 300-duisend nuwe lede sedert Junie aangesluit. Sibonelo Nomvalo van die party het aan die media gesê die party het ‘n verkiesingsentrum in Johannesburg opgerig […]