# The Electoral Commission says voting in the local government elections progressed well across the country, despite minor challenges. By 5 pm yesterday, 12-million people had voted, with Gauteng leading the way with three million, followed by KwaZulu-Natal with 2.5-million and the Western Cape with 1.5-million. Briefing the media at the national results operation centre […]
# The South African Community of Faith-Based Fraternals and Federations says it has recorded 479 incident reports from its election observers deployed nationwide. The reports include 64 cases of voting stations allegedly opening late, 25 instances of voters being turned away and 18 concerns relating to ballot secrecy. The group’s president, Bert Pretorius, says it’s […]
# The ANC has admitted that the economy and job creation remain major challenges. However, the party has defended its 32 years in government, highlighting progress in education, housing and social grants. Speaking at the Electoral Commission’s results centre in Midrand, ANC spokesperson Mahlengi Bhengu said the party’s manifesto focuses on growing the economy, creating […]
# The MK Party says illegal and undocumented foreign nationals must leave South Africa, while those who are in the country legally should be given a chance to sort out their immigration documents. In its election message, the party has also pledged to fight municipal corruption, create more job opportunities for black women and young […]
# Die MK-party sê onwettige en ongedokumenteerde buitelandse burgers moet Suid-Afrika verlaat, terwyl diegene wat wettig in die land is, ‘n kans gegun moet word om hul immigrasiedokumente in orde te kry. In sy verkiesingsboodskap het die party ook onderneem om munisipale korrupsie te bekamp, meer werksgeleenthede vir swart vroue en jongmense te skep, en […]
# Die Suid-Afrikaanse Federasie van Geloofsgemeenskappe, SACOFF, sê sy verkiesingswaarnemers het landwyd 479 voorvalle aangemeld. Dit sluit 64 gevalle in waar stemlokale na bewering laat geopen het, 25 gevalle waar kiesers weggewys is, en 18 gevalle wat verband hou met die geheimhouding van stembriewe. Die president van die groep, Bert Pretorius, sê dit is te […]
# Die ANC het erken die ekonomie en werkskepping is steeds groot uitdagings. Die party het egter sy 32 jaar in die regering verdedig en gewys op vordering met onderwys, behuising en maatskaplike toelaes. Tydens ‘n toespraak by die Verkiesingskommissie se uitslagsentrum in Midrand het die woordvoerder van die ANC, Mahlengi Bhengu, gesê die party […]
# Die ANC vra jong Suid-Afrikaners om hul demokratiese reg uit te oefen en te stem, ondanks toenemende ontevredenheid oor politieke leierskap en uitdagings met dienslewering. Die party sê hy besef sommige jongmense het geldige redes om ontnugter te voel, maar glo dit moet hul nie ontmoedig om deel te neem aan die demokratiese proses […]
# Die ANC het onderneem om dienslewering te versnel en pogings om korrupsie te bekamp te versterk na die plaaslike regeringsverkiesing, en beklemtoon etiese leierskap en verantwoordbare bestuur is steeds sleutelprioriteite. Die party het ook na die Madlanga-kommissie verwys as ‘n belangrike stap om korrupsie in die regering, die privaat sektor en politieke strukture uit […]