# Electoral Commission chief electoral officer Sy Mamabolo says he is unaware of reports that a prominent public figure allegedly shared images of their marked ballot paper on social media. Actor Tumisho Masha photographed his marked ballot paper and posted it on social media. The shared image showed his inked thumb alongside a City of […]
# Die Verkiesingskommissie het begin om die eerste uitslae van die plaaslikeregeringsverkiesing bekend te maak. Die ANC is die eerste party om ʼn wyk te wen, en wel Wyk Drie in die Kamiesberg-munisipaliteit in die Noord-Kaap, met 52,54-persent. Slegs drie-persent stemme is nasionaal klaar getel, en 939 van die 23-duisend-696 stemdistrikte is afgehandel. Die OVK […]
# The EFF in the Eastern Cape has lodged a formal complaint with the Electoral Commission after discovering a ballot box containing special votes allegedly opened without the presence of party agents in the Nomandamba Voting District. The party claims several ballot papers were missing when it inspected the box. The EFF’s Veronica Mente says […]
# Die nasionale direkteur van Openbare Vervolgings, Andy Mothibi, sê hulle gee voorkeur aan verkiesing-verwante sake om vervolging te bespoedig en die integriteit van die verkiesing te beskerm. Meer as 25 verkiesing-verwante sake is op die hofrol terwyl sowat 20 ander nog ondersoek word. In Gauteng is 14 mense in hegtenis geneem. Mothibi sê die […]
# Terwyl stemme ná die plaaslikeregeringsverkiesing getel word, loop die DA tans nasionaal voor met 34,73-persent van die stemme. Die ANC is tweede met 33,35-persent, gevolg deur die Vryheidsfront Plus met 7,21-persent. Die Patriotic Alliance is vierde, terwyl die EFF die topvyf afrond. Die SAKP, wat onafhanklik aan die verkiesing deelgeneem het en daarmee die […]
# Die Verkiesingskommissie sê stemmery in die plaaslikeregeringsverkiesing het landwyd goed verloop, ten spyte van geringe uitdagings. Teen vyf-uur gistermiddag het 12-miljoen mense gestem. Gauteng het die voortou geneem met drie-miljoen, gevolg deur KwaZulu-Natal met 2,5-miljoen en die Wes-Kaap met 1,5-miljoen. Tydens ‘n mediakonferensie gisteraand by die nasionale uitslagsentrum in Midrand, Gauteng, het die OVK […]
# The Electoral Commission has started to release the first results of the local government elections. The ANC is the first party to win a ward in the local government elections, securing Ward Three in Kamiesberg Municipality, Northern Cape, with 52.54-percent of the vote. Only three-percent of the votes have been counted nationally, with 939 […]
# With counting underway following the local government elections, the DA is currently leading nationally with 34.73-percent of the votes. The ANC is second with 33.35-percent followed by the Freedom Front Plus on 7.21-percent. The Patriotic Alliance is fourth, with the EFF rounding out the top five. The SACP, which contested the elections independently, breaking […]
# National Director of Public Prosecutions Andy Mothibi says they are prioritising election-related cases to ensure speedy prosecution in order to protect the integrity of the polls. More than 25 election-related cases have been enrolled in court, with about 20 others still under investigation. In Gauteng alone, 14 arrests have been made. Mothibi says the NPA is […]