# Die Suid-Afrikaanse Kommunisteparty se hoofsekretaris, Solly Mapaila, sê hulle is vasbeslote om onafhanklik aan die 2026 munisipale verkiesing deel te neem. Die party, wat sedert die land se eerste demokratiese verkiesing in 1994 vir die ANC verkiesingsveldtogte gevoer het, het toenemend krities geword oor sy rekord in die regering. Mapaila het gister by die […]
# The South African Communist Party general secretary, Solly Mapaila, says they are adamant in participating independently in the 2026 local government elections. The party, which has campaigned for the ANC since South Africa’s first democratic elections in 1994, has become increasingly critical of its record in government. Speaking at the SACP’s annual Red October […]
# Die DA sê die premier van Gauteng, Panyaza Lesufi, se besluit om die Amapanyaza-misdaadvoorkomingsbewaarders te ontbind vir heropleiding as verkeersbeamptes, bewys die DA se jarelange waarskuwings was reg. Die DA voer aan die bewaarders is nooit behoorlik opgelei of befonds nie en noem die program ‘n politieke foefie voor die verkiesing in 2024. Die […]
# The DA says Gauteng premier Panyaza Lesufi’s decision to disband the Amapanyaza Crime Prevention Wardens for retraining as Traffic Officers proves as right the DA’s long-standing warnings. The DA argues the wardens were never properly trained or funded and calls the programme a political stunt ahead of the 2024 elections. DA Gauteng leader Solly […]
# Die ANC in Ekurhuleni het herbevestig dat groepseenheid en gedissiplineerde aktivisme die hoeksteen van hulle wenstrategie vir die 2026 plaaslike regeringsverkiesing sal wees. ANC-woordvoerder, Andile Mngwevu, sê ‘n omvattende sessie word gewy aan die 2026 verkiesingstrategie, en fokus op die konsolidering van verkiesingsmag en die terugwen van verlore steun. Hy sê die strategie is […]
# The ANC in Ekurhuleni has reaffirmed that unity of purpose and disciplined activism will be the cornerstone of its 2026 local government victory strategy. The ANC’s spokesperson, Andile Mngwevu says a comprehensive session is dedicated to 2026 Elections Strategy, focusing on consolidating electoral strength and reclaiming lost ground. He says the strategy is rooted in the […]
# Die People’s Movement for Change sê in die aanloop tot die plaaslikeregeringsverkiesing sal hulle gemeenskapsgevestigde kandidate benoem. Die party het in Februarie 2024 aan sy eerste munisipale verkiesing in Theewaterskloof, Wes-Kaap, deelgeneem en laaste uit ses partye geëindig met twee persent van die stemme. Die party se woordvoerder, Grant Harmse, sê hul veldtog vir […]
# The People’s Movement for Change says ahead of the local government elections, it will put forward community-rooted candidates. The party contested its first municipal election in Theewaterskloof, Western Cape, in February 2024, finishing sixth out of six parties, with two-percent of the vote. The party’s spokesperson, Grant Harmse, says their 2026 local government elections […]
# Die DA-leier, John Steenhuisen, sê die party se droom vir Nelson Mandelabaai in die Oos-Kaap is om mense in die middelpunt van die regering te plaas deur bekwame en sorgsame leierskap. Hy het gepraat tydens die saamtrek vir die party se burgemeesterskandidaat in volgende jaar se plaaslike regeringsverkiesing, Retief Odendaal. Steenhuisen kritiseer die ANC-geleide […]