# Die ANC se sekretaris-generaal, Fikile Mbalula, het beklemtoon dat hulle nie die Verkiesingskommissie gunste vra nie, maar hof toe gaan oor wettige feite. Die party het die Kieshof genader en daag die kommissie uit omdat sommige van sy kandidate nie voor die sperdatum op die kommissie se stelsel vasgelê is nie. Die party sê […]
# Minister of Cooperative Governance and Traditional Affairs, Velenkosini Hlabisa, says the Inter-Ministerial Committee on Local Government Elections 2026 is intensifying preparations for the November elections. He met with the committee to assess progress, strengthen coordination and make the necessary preparations for the work ahead. A total of 546 registered parties will contest the elections. […]
# ANC Secretary-General Fikile Mbalula has emphasised that they are not asking the Electoral Commission for favours, but are going to court to establish facts of law. The party has approached the Electoral Court, challenging the IEC on why some of its candidates were not captured by the commission before the deadline. The party claimed […]
# Die ANC in KwaZulu-Natal sê tegniese probleme het sy kandidaatlyste in drie munisipaliteite geraak voor November se plaaslike regeringsverkiesing. Die koördineerder van die provinsiale taakspan, James Nxumalo, sê in eThekwini en Ray Nkonyeni is sekere kandidate in die verkeerde wyke gelys en daar was ook gevalle van herhalings en omruilings. Provinsiale sameroeper Mike Mabuyakhulu […]
# The ANC in KwaZulu-Natal says technical glitches have affected its candidate lists in three municipalities ahead of the 4 November local government elections. Provincial task team coordinator James Nxumalo says errors in eThekwini and Ray Nkonyeni resulted in some ward candidates being listed in the wrong wards, with cases of duplication and candidate swapping. […]
# Inwoners van die Matimba Heights-woonstelle in Mamelodi-Oos, Tshwane, leef in onveilige toestande te midde van bewerings oor swak vakmanskap. Die DA-lid, Ofentse Madzebatela, sê vensters val uit, dakke lek en waterpype is beskadig. Die party sal vrae by die Gautengse wetgewer indien om vas te stel wanneer ‘n nuwe kontrakteur aangestel word. Inwoners sê […]
# Residents of Matimba Heights Flats in Mamelodi East, Tshwane, are living in unsafe conditions, amid claims of shoddy workmanship. The DA’s Ofentse Madzebatela says windows are falling out, roofs are leaking, and damaged water pipes are affecting homes. The party will table questions in the Gauteng Legislature to establish when a new contractor will […]
# Die leier van die MK-party Jacob Zuma eis ‘n ondersoek na bewerings dat behoorlik benoemde kandidate van die partylys verwyder is wat aan die Verkiesingskommissie voorgelê is en met ander name vervang is. Die bewering spruit voort uit die onlangse raadslidverkiesingsproses voor die plaaslikeregeringsverkiesing. Zandile Hlophe-Mkhwanazi en Sibonelo Maphumulo is onverwyld uit die Nasionale […]
# Die ANC wil die DA-aansoek om betrokke te raak by sy saak in die Verkiesingshof teenstaan. Dit gaan oor kandidaatlyste vir ses munisipaliteite in die November-verkiesing. Die ANC appelleer teen die Verkiesingskommissie se uitsluiting van kandidate nadat die party die sperdatum op 28 Augustus misgeloop het, maar ʼn “tegniese probleem” met die aanlyn stelsel […]