# Die United Progressive People Alliance het die verwydering en vernietiging van sy verkiesingsplakkate in Soshanguve, Tshwane, skerp veroordeel. ‘n ANC-lid is in verband met die voorval in hegtenis geneem en sal na verwagting vandag in die Soshanguve-landdroshof verskyn. Die Alliansie se woordvoerder, Abel Tau, sê die Verkiesingskommissie moet kennis neem van sulke voorvalle en […]
# President Cyril Ramaphosa het kommer uitgespreek oor die vlaag politieke moorde in aanloop tot volgende maand se plaaslikeregeringsverkiesing. Volgens die Wêreldwye Inisiatief teen Transnasionale Georganiseerde Misdaad is 43 mense in Suid-Afrika tussen Januarie en September vanjaar in vermeende politieke sluipmoorde dood. Verlede week is twee ANC-vrywilligers doodgeskiet terwyl hulle besig was met ʼn deur-tot-deur […]
# Die ANC in Gauteng veroordeel die doelbewuste verwydering, vandalisme en sabotasie van sy verkiesingsveldtogmateriaal in gemeenskappe regoor die provinsie. Die party sê plakkate vir sy veldtog en raadslidkandidate word van straatpale en amptelik goedgekeurde advertensieruimtes verwyder. Sochayile Khanyile van die ANC sê hierdie voorvalle ontwrig ‘n regverdige en demokratiese verkiesingsproses deur intimidasie, vandalisme of […]
# President Cyril Ramaphosa has expressed concern about the spate of politically related killings ahead of the local government elections next month. According to the Global Initiative Against Transnational Organised Crime, 43 people were killed in suspected political assassinations across South Africa between January and September this year. Just last week, two ANC volunteers were […]
# The ANC in Gauteng says it condemns the deliberate removal, vandalism and sabotage of its election campaign material across communities in the province. The party says its campaign and councillor candidate posters are being removed from street poles and publicly approved advertising spaces. The ANC’s Sochayile Khanyile says these incidents disrupt a fair and democratic […]
# The United Progressive People Alliance has strongly condemned the removal and destruction of its election posters in Soshanguve, Tshwane. An ANC member has been arrested in connection with this incident and is set to appear in the Soshanguve Magistrate’s Court today. The alliance’s spokesperson Abel Tau says the Electoral Commission must take note of […]
# Die MK-party se eerste adjunkpresident Duduzane Zuma het vertroue uitgespreek dat die party goed sal presteer in volgende maand se plaaslikeregeringsverkiesing. Die party, wat die eerste keer sedert sy stigting in 2023 aan ʼn munisipale verkiesing deelneem, het Sondag ʼn mini-saamtrek by die Mnini-sportveld in uMgababa, suid van Durban gehou. Zuma sê Suid-Afrikaanse kiesers, […]
# Die EFF-leier Julius Malema het herhaal dat sy party by die regering van nasionale eenheid sal aansluit as die DA en Vryheidsfront Plus nie deel daarvan is nie. Hy het gister in Soweto stemme gewerf. Die ANC-jeugliga het voorgestel dat die DA uit die RNE verwyder en met die EFF vervang word. Malema sê […]
# Die ANC se sekretaris-generaal, Fikile Mbalula, sê hulle saak in die Konstitusionele Hof was nooit oor voorregte vir die regerende party nie, maar om seker te maak geen party of onafhanklike kandidaat word van die stembrief gehou deur ʼn vereiste wat die wet nie voorskryf nie. Hy is terug by die werk nadat hy […]