# ANC secretary-general Fikile Mbalula says the party has introduced a stricter process to select mayoral candidates ahead of the local government elections on 4 November. Mbalula told the media candidates are being screened, independently vetted and interviewed to ensure only competent and ethical leaders are chosen. He also announced that the ANC will launch […]
# Die sekretaris-generaal van die ANC, Fikile Mbalula sê die party het ‘n strenger proses ingestel om burgemeesterskandidate te keur voor die plaaslike regeringsverkiesing op 4 November. Mbalula het aan die media gesê kandidate word ondersoek, word onafhanklik gekeur en ondervra om te verseker slegs bekwame en etiese leiers word gekies. Hy het ook aangekondig […]
# Die polisie het ‘n 37-jarige man gearresteer wat vermoedelik die meesterbrein is agter die moord op die DA-raadslidskandidaat Sinovuyo Dyokwe. Sy is verlede maand doodgeskiet na die kieserregistrasie in Dunoon, Kaapstad. Ondersoekers glo Dyokwe is geteiken nadat sy geweier het om verder afpersingsgeld te betaal. Polisiewoordvoerder Andrè Traut sê die verdagte is gister in […]
# Police have arrested a 37-year-old man believed to be the mastermind behind the murder of DA councillor candidate Sinovuyo Dyokwe. She was shot dead last month after voter registration activities in Dunoon, Cape Town. Investigators believe Dyokwe was targeted after refusing to continue paying extortion money. Police spokesperson Andrè Traut say the suspect was arrested […]
# Rise Mzansi en die GOOD-party het Sarah Mabotsa benoem as hul Tshwane-burgemeesterskandidaat vir die 2026-plaaslikeregeringsverkiesing. Mabotsa, die stad se burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Ontwikkeling en Ruimtelike Beplanning, se benoeming is in Montana, Pretoria, aangekondig. Die partye het haar beskryf as ‘n etiese leier wat daartoe verbind is om openbare fondse te beskerm en inwoners te […]
# Die voorsitter van die ANC en premier in Limpopo Phophi Ramathuba sê die party sal Nelson Mandela se nalatenskap eer deur werk te skep, armoede te verminder en dienslewering te verbeter. Ramathuba het ondersteuners by die ANC Mandela Legacy-saamtrek in Sibasa, Limpopo, toegespreek en gesê sommige ontplooide amptenare is skuldig aan swak dienslewering. Sy […]
# Die EFF-leier Julius Malema sê die party sal ‘n beleid formuleer wat gelyke verteenwoordiging van mans en vroue in die werkplek vereis. Malema het tydens die bekendstelling van die party se verkiesingsmanifes en regeringsvisie gesê geen werkplek sal toegelaat word om meer mans as vroue in diens te neem nie. Hy sê geslagsgelykheid moet […]
# RISE Mzansi and the GOOD Party have announced Sarah Mabotsa as their Tshwane mayoral candidate ahead of the 2026 local government elections. Mabotsa, the city’s mayoral committee member for Economic Development and Spatial Planning, was unveiled in Montana, Pretoria. The parties described her as an ethical leader committed to protecting public funds and serving […]
# EFF leader Julius Malema says the party would introduce a policy requiring equal representation of men and women in the workplace. Speaking at the launch of the party’s election manifesto and vision for government, Malema said no workplace would be allowed to employ more men than women. He argued that gender equality must be […]