# Die MK-party het die Verkiesingskommissie se weiering veroordeel om hul versoeke te akkomodeer vir die regstelling en wysiging van hul kandidaatlyste vir die komende plaaslikeregeringsverkiesing. Die party sê die versoek sluit in die plasings van wykskandidate, weggelate kandidate en kandidate wat oorlede is, en voer aan dit raak hul verkiesingsvoorbereidings en deelname. Die OVK […]
# Die MK-party het Sibonelo Nomvalo as sekretaris-generaal afgedank, na kommer oor interne faksievorming, dubbele vergoeding en raadslid-keuringsprosesse. Die party beskuldig Nomvalo dat hy hoëvlak-ontplooiingskomitees sonder die medewete van sy leierskap gestig het, en na bewering die party se parlementêre koukus en administrasie herskommel het sonder om leier Jacob Zuma, nasionale amptenare of die party […]
# The MK Party has removed Sibonelo Nomvalo as secretary-general, citing concerns over internal factionalism, dual remuneration and councillor selection processes. The party accused Nomvalo of setting up high-level deployment committees without its leadership’s knowledge, while allegedly reshuffling its parliamentary caucus and administration without informing leader Jacob Zuma, national officials or the party’s presidency collective. […]
# Die ANC het sy nasionale voorsitter, Gwede Mantashe, opdrag gegee om verskoning te vra vir opmerkings wat hy oor vroue gemaak het tydens sy Noordwes-veldtog in aanloop tot die plaaslikeregeringsverkiesing. In reaksie op ʼn Newzroom Afrika-joernalis se vraag oor seks vir werke, het Mantashe na vroue se geslagsdele verwys. Die ANC sê hy erken […]
# The ANC has instructed its national chairperson, Gwede Mantashe, to apologise sincerely for the unfortunate remarks he made about women, while he was campaigning in the North West ahead of the local government elections. Responding to a question by a Newzroom Afrika journalist on sex for jobs, Mantashe referenced female genitalia. The ANC says […]
# Die adjunkpresident van ActionSA, Mbahare Kekana, sê gemeenskappe oral in Noordwes ondervind steeds ernstige uitdagings met dienslewering. Hy het tydens ‘n toer van tien dae verwys na swak toegang tot water, onvoldoende paaie en sukkelende skole. Die party skryf die krisis toe aan jare van swak regering en vra groter verantwoordbaarheid. Kekana het sleutelvoorkeure […]
# ActionSA deputy president Mbahare Kekana says communities across the North West continue to face serious service delivery challenges. Speaking amid a ten-day provincial tour, Kekana highlighted poor water access, inadequate roads and struggling schools. The party blames the crisis on years of poor governance and calls for greater accountability. Kekana emphasised key priorities, including […]
# Die leier van die Vryheidsfront Plus, Cornè Mulder, sê betogings teen buitelandse burgers sonder geldige dokumente is verstaanbaar. Mulder het tydens ‘n toespraak in Durbanville, Kaapstad, gesê dat Suid-Afrika grensveiligheid moet versterk en immigrasiewette moet toegepas word. Mulder sê buitelandse burgers is welkom, mits hulle die land met die nodige visums of permitte binnekom. […]
# Die leier van Build One South Africa, Mmusi Maimane, sê die regering behoort te midde van wêreldwye onsekerheid, ‘n onbestede bedrag van tien-miljard-rand te gebruik om die algemene brandstofheffing in November tydelik te verlaag. Hy sê Suid-Afrika moet ook die manier waarop brandstofpryse vasgestel word hersien, plaaslike raffinaderye versterk en minder afhanklik wees van […]