# Die ANC se nasionale uitvoerende komitee het die reëls en riglyne vir die keuringsproses vir kandidate vir volgende jaar se munisipale verkiesing goedgekeur. Die riglyne sit die minimum vereistes uiteen waaraan ANC-lede landwyd moet voldoen om te kwalifiseer vir plek op munisipale rade. Minstens 70-persent van die kandidate moet ervaring op enige regeringsvlak hê. […]
# The ANC’s National Executive Committee has approved the rules and guidelines for the candidate selection process for next year’s local government elections. These guidelines outline the minimum requirements ANC members must meet to qualify for seats in municipal councils across the country. At least 70-percent of the candidates must have prior experience in any sphere of government. […]
# Die Vryheidsfront Plus sê Suid-Afrika se hervorming van ‘n welsynstaat na ‘n voorspoedige staat moet met volgende jaar se plaaslike verkiesing begin. Die party sê die meeste munisipaliteite stort in duie, met slegs 20-persent wat skoon oudits ontvang en 64 wat reeds wanfunksioneer en ekonomiese groei onmoontlik maak. Jaco Mulder van die VF Plus […]
# The Freedom Front Plus says transforming South Africa from a welfare state to a prosperous one must start with next year’s local government elections. The party says most municipalities are collapsing, with only 20-percent receiving clean audits and 64 already declared dysfunctional, which makes economic growth impossible. The FF Plus’s Jaco Mulder warns that […]
# Die nasionale voorsitter van die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party, Blade Nzimande, het ‘n spesiale nasionale kongres versoek om verskeie strukturele en ideologiese uitdagings te bespreek voor volgende jaar se plaaslike regeringsverkiesing. Die party het in Desember verlede jaar besluit om onafhanklik van die ANC aan die verkiesing deel te neem. Nzimande sê in ‘n skerp-bewoorde […]
# The national chairperson of the South African Communist Party, Blade Nzimande, has called for a special national congress to address several structural and ideological challenges ahead of next year’s local government elections. The SACP’s fifth national congress in December last year resolved to contest the elections independently from the ANC. In a scathing document, […]
# Die koalisie-alliansie tussen RISE Mzansi, die GOOD-party en Build One South Africa, Unite for Change, sal in al agt metros op die stembrief wees in volgende jaar se plaaslike regeringsverkiesing, met ‘n burgemeesterskandidaat in elk. Die alliansie het begin met kandidaataansoeke vir die verkiesing. ‘n Lid van Unite for Change se leierskapsraad, Brett Herron, […]
# The coalition comprising RISE Mzansi, the Good Party, and Build One South Africa, Unite for Change, will be on the ballot of the 2026 local government elections in all eight metros, with a mayoral candidate in each. The coalition alliance has opened its candidate applications for the elections. Unite for Change leadership council member, Brett […]
# Unite for Change, ʼn koalisie bestaande uit RISE Mzansi, die Good-party en Build One South Africa, se aansoekproses vir kandidate vir die 2026 munisipale regeringsverkiesing is amptelik geopen. Die belangrikste vereistes om kandidate te kies, is plaaslike goedkeuring, meriete, fokus op vaardighede en openbare deursigtigheid. RISE Mzansi se leier en Unite for Change se […]