# Stappers wat naby Everest in ‘n sneeustorm vasgevang is, het vertel van hoe hulle aan hipotermie gely het terwyl dit onophoudelik gesneeu het. Volgens die Chinese staatsmedia het ten minste een stapper gesterf en meer as 200 is nog steeds aan die oostelike hange van Everest in Tibet vasgekeer. Dis ‘n gebied wat gewild […]
# Hikers caught in a blizzard near Mount Everest have spoken of experiencing hypothermia as they battled relentless snowfall, while rescuers continue to evacuate scores of people. According to Chinese state media at least one hiker has died and more than 200 are still stranded on Everest’s eastern slopes in Tibet, an area popular with […]
# Die DA in die Vrystaat sê hy wil volhou met druk op die Setsoto-munisipaliteit om die lekkende pypleiding van Marquard se afvalwater-behandelingsaanleg te herstel. Jose Coetzee van die DA sê ondanks herhaalde toesigkomitee-bevindings en openbare klagtes het die munisipaliteit versuim om op te tree en inwoners sodoende aan gesondheidsgevare en omgewingsverval blootgestel. Hy sê […]
# Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ‘n Geel Vlak 2-waarskuwing uitgereik vir hewige donderstorms en swaar reën oor die grootste gedeelte van Johannesburg en Tshwane vanaf tweeuur vanmiddag tot tienuur vanaand. Dit word veroorsaak deur ‘n afsny-laagdrukstelsel. Nana Radebe-Kgiba van die Stad Tshwane se Nooddienste-afdeling sê ‘n 60 persent-kans op reën word voorspel:
# The DA in the Free State says it will continue to put pressure on the Setsoto Municipality to repair the Marquard Wastewater Treatment Works leaking sewer transport pipeline. The party’s Jose Coetzee says that despite repeated oversight findings and public complaints, the municipality has failed to act, leaving residents exposed to health hazards and […]
# The South African Weather Service has issued a Yellow Level 2 warning for severe thunderstorms and heavy rainfall in most parts of Johannesburg and Tshwane from 2pm this afternoon until 10pm this evening. This is caused by a cut-off low-pressure system. The City of Tshwane Emergency Services Department’s Nana Radebe-Kgiba says a 60-percent chance […]
# Die Stad Kaapstad se Ontspannings- en Parkedepartement sê hulle verskerp hul pogings om strande veilig en verwelkomend te hou voor die besige somerseisoen. ‘n Strandskoonmaak-aksie is verlede week by Maiden’s Cove uitgevoer, ‘n kusoord tussen die Blouvlagstrande van Clifton se Vierde Strand en Kampsbaai. Die burgemeesterskomiteelid vir Gemeenskapsdienste en Gesondheid, Francine Higham, sê Kaapstad […]
# The City of Cape Town’s Recreation and Parks Department says it is stepping up efforts to keep beaches safe and welcoming ahead of the busy summer season. A beach clean-up was carried out last week at Maiden’s Cove, a coastal resort nestled between the Blue Flag beaches of Clifton 4th and Camp’s Bay. Mayoral […]
# Vyftien finaliste vir die vyfde Earthshot-toekennings is aangekondig. Die jaarlikse kompetisie, wat in 2020 deur Prins William van stapel gestuur is, erken innoveerders wat oplossings uitdink vir die wêreld se dringendste omgewingsprobleme. Vanjaar se finaliste sluit in ‘n eerste mikroplastiekfilter, die wêreld se eerste wolkekrabber wat geheel en al opgesikleer is en die grootste […]