# ‘n Navorsingspan van die Universiteit van Johannesburg het ‘n watersekerheidprojek in Buysdorp, Limpopo, begin. Dit beoog om die manier te hervorm waarop gemeenskappe dink aan hul waardevolste hulpbron, dit te toets en bewaar. Buysdorp is ‘n erfenis-nedersetting wat voortdurend waterskaarste ondervind. Die navorser Lee-Ann Sade Modley sê afgesien van die toets van water, bepaal […]
# Ruby Davies van die Nelson Mandela-universiteit is een van sewe meestersgraadstudente landwyd wat die Suid-Afrikaanse Vroue in Wetenskap-toekenning se DSTI–Dr Ivy Matsepe-Casaburri-beurs ontvang het. Die beurs vier uitsonderlike vroulike wetenskaplikes wat wetenskap, tegnologie, ingenieurswese en wiskunde in Suid-Afrika en buite sy grense bevorder. Davies se navorsing ondersoek hoe nektar-roof ‘n invloed het op bestuiwersgedrag, […]
# The City of Cape Town says that with September being Abor Month, residents are encouraged to get involved through initiatives such as the Adopt-a-Tree programme. This year, Arbor Month highlights the Milkwood, South Africa’s Tree of the Year. It is known for its resilience, longevity and heritage value. Mayoral committee member for Community Services […]
# Nelson Mandela University’s Ruby Davies is one of seven master’s degree students countrywide, who received the South African Women in Science Awards DSTI–Dr Ivy Matsepe-Casaburri Fellowship. The Fellowship celebrates exceptional women scientists advancing science, technology, engineering and mathematics in South Africa and beyond. Davies’ research, which was recognised, investigates how nectar robbing affects pollinator […]
# A research team from the University of Johannesburg has launched the Buysdorp Water Security Project in Buysdorp Village, Limpopo. The project aims to reshape how communities think about, test, and preserve their most precious resource, water. Buysdorp is a small heritage settlement that faces chronic water scarcity. Researcher Lee-Ann Sade Modley says, alongside water testing, hydrogeologists are […]
# Die Verenigde Nasies werk nou saam met Pakistanse owerhede om vas te stel watter invloed die onlangse oorstromings op mense gehad het, behoeftes te bepaal en probleme met die hantering van die ramp op te los. Die oorstromings in die noorde het meer as 400 lewens geëis. Die VN sê die ramp, veroorsaak deur […]
# The United Nations says it is working closely with Pakistani authorities to rapidly assess the humanitarian impact of the recent floods, identify needs, and address gaps in the response to the disaster. The floods in northern Pakistan have claimed over 400 lives. The UN says this disaster, caused by a severe monsoon exacerbated by climate […]
# SAT-CARe, wat staan vir Southern African Trees for Climate Adaptation and Resilience, stel ʼn toeganklike instrument bekend wat riglyne verskaf oor die slim gebruik van inheemse bome in Suider-Afrika. Professor Guy Midgley van die Universiteit Stellenbosch sê dié digitale instrument maak staat op data oor klimaat, grond en die omgewing, asook gedetailleerde spesie-kenmerke om […]
# Die Stad Kaapstad sê inwoners van die 7de Laan-informele nedersetting in Strandfontein is die jongste begunstigdes van ʼn hoëtegnologie-, selfonderhoudende spoeltoiletstelsel. Dis die derde van vyf toets-projekte wat in die metro aangebring word. Die burgemeesterskomiteelid vir Water en Sanitasie, Zahid Badroodien, sê dit word heeltemal deur son- en windkrag aangedryf. Dit sluit ʼn modulêre […]