# Die GOOD-party sê hy ondersteun pogings waar munisipale verantwoordelikheid en betrokkenheid van die gemeenskap bevorder word, soos maniere om onwettige storting te pak en Kaapstad se openbare ruimtes skoon te hou. Anton Louw van die party sê die stad se jaarlikse lenteskoonmaak-veldtog is egter onsinnig gesien teen die agtergrond van sy strawwe skoonmaakheffing. Hy […]
# The GOOD Party says it supports initiatives that promote civic responsibility and community involvement, including efforts to tackle illegal dumping and keep Cape Town’s public spaces clean. The party’s Anton Louw says, however, the City of Cape Town’s annual #SpringCleanCT campaign is deeply disingenuous when viewed against the backdrop of its punitive cleansing tariff. […]
# Die DA in die Oos-Kaap het die voortdurende rioolbesoedeling van die onaktiewe Nursery-pompstasie in Aliwal-Noord ontbloot. Die party het onlangs ‘n oorsigbesoek aan die pompstasie gebring waar onsuiwer rioolafval gevind is wat direk in die Oranjerivier vloei en stroomaf die Gariepdam ook besoedel. Marina van Zyl van die DA sê onbehandelde rioolafval is ‘n […]
# Die burgemeester van Tshwane, Nasiphi Moya, sê aangesien die metro klimaatsensitief is, moet inwoners goed ingelig en opgevoed wees oor klimaatverandering. Die Stad Tshwane Klimaataksieplan is ‘n omvattende met die ambisieuse doel om teen 2050 ‘n stad sonder koolstof en klimaatbestand te wees. Moya sê die klimaat verander en die gevolge hiervan kan net […]
# The DA in the Eastern Cape says it has managed to expose ongoing sewage pollution caused by the non-functional Nursery Pump Station in Aliwal North. The party recently conducted an oversight visit to the pump station, where it found untreated sewage flowing directly into the Orange River, and pollution continuing downstream into the Gariep […]
# Tshwane mayor Nasiphi Moya says that with the metro being climate sensitive, residents must be well-informed and educated about climate change. The City of Tshwane Climate Action Plan is a comprehensive roadmap, with the ambitious goal of creating a net-zero carbon and climate-resilient city by 2050. Moya says that the climate is changing, and […]
# Die wêreldbekende primaatkenner en bewaringskundige, Jane Goodall, is op 91-jarige leeftyd dood. Sy is in Kalifornië aan natuurlike oorsake dood tydens ʼn toer in Amerika. Sy word beskou as die voorste kenner van sjimpansees. Tydens haar loopbaan van meer as 60 jaar het sy nie net grense vir vroue uitgebrei nie, maar ook die […]
# World-renowned primatologist and conservationist, Jane Goodall, has passed away at the age of 91. She died due to natural causes in California during a speaking tour in the US. Considered the leading expert on chimpanzees, her career spanned more than 60 years, during which she not only broke barriers for women but also changed the […]
# The Green Connection se Koeksister-projek bied vandag ʼn gemeenskaps-markdag aan in Langebaan in die Wes-Kaap. Die geleentheid bied aan plaaslike entrepreneurs ʼn platform om hul produkte uit te stal, kennis te deel en gemeenskapsveerkragtigheid te vier. The Green Connection se woordvoerder, Liz McDaid, sê hoogtepunte sluit in markwinkeltjies, interaktiewe leerstasies, kultuur-bedrywighede en die rolprent […]