# Die DA steun die ondertekening van die Verdrag oor Internasionale Gebiedswaters wat die minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Dion George, namens Suid-Afrika onderteken het op die Verenigde Nasies se Oseanekonferensie in Frankryk. Die Ooreenkoms oor Bioverskeidenheid Buite Nasionale Jurisdiksie is deur meer as 130 lande bekragtig. Andrew de Blocq van die DA […]
# The US Environmental Protection Agency has proposed the repeal of several major power plant regulations. These are the 2015 emissions standards for new fossil fuel-fired power plants, the 2024 rules for new and existing fossil fuel-fired power plants, and the Mercury and Air Toxics Standards. The regulations mandated that coal- and gas-fired power plants […]
# The DA says it supports the High Seas Treaty minister of Forestry, Fisheries and the Environment, Dion George, signed on behalf of South Africa at the UN Oceans Conference in France. Formally known as the Agreement on Biodiversity Beyond National Jurisdiction, the treaty has now been signed by over 130 countries. The DA’s, Andrew de […]
# President Cyril Ramaphosa sê die verwoesting wat natuurkragte bring, vereis dat almal saamwerk om verligting te bring aan gesinne en gemeenskappe wat dit die nodigste het. Dit volg op die oorstromings in die Oos-Kaap waar nege mense verdrink het. Ramaphosa se woordvoerder, Vincent Magwenya, sê nasionale, provinsiale en munisipale regerings, asook die Nasionale Rampbestuursentrum, […]
# Die gemiddelde vlak van ses belangrike damme in die Wes-Kaap is weer terug bo 60-persent. Die gesamentlike vlak staan nou op 63,2-persent teenoor verlede week se 60,3-persent. Die grootste dam, Theewaterskloof, staan op 62,1-persent en Voëlvlei op 58,2-persent. Swaar reënval het die vlakke van al ses damme laat styg. Die Stad Kaapstad glo al […]
# Wes-Kaapse ondernemings word aangemoedig om by die groen ekonomie-hulpkantore te registreer. Dit word aangebied deur die die Departement van Omgewingsake en Ontwikkeling in samewerking met GreenCape, en bied gratis individuele raad oor hoe om energie en water ten beste aan te wend. Enige onderneming kan kennershulp bekom tydens besoeke aan hulle streke. Die veldtog […]
# Die plastiekherwinningsorganisasie, Polyco, het tot dusver meer as 27-miljoen-rand in lae-inkomstegemeenskappe belê deur sy Packa-Ching-projek. Die veldtog is deel van die organisasie se pogings om afval-herwinners by die formele vullissektor in te skakel deur hulle in te sluit by herwinning-ekonomieë in hul gemeenskappe. Polyco se bemarkingsbestuurder, Chantal Philander, sê hulle ondersteun pogings om vullis van […]
# Western Cape businesses are encouraged to register for the green economy support help desks. Hosted by the Department of Environmental Affairs and Development Planning in partnership with GreenCape, the help desks will offer free one-on-one consultations to boost energy and water resilience. Businesses across all sectors can access expert advice during roadshows within their […]
# Sewentig suidelike witrenosters van die Munywana-bewaringsgebied in Suid-Afrika is suksesvol hervestig in die Akagera Nasionale Park in Rwanda. Dis deel van ‘n strategiese tienjaarplan om renosters in veilige, geskikte en goed bestuurde beskermde gebiede in Afrika te hervestig. Die renosters maak ongeveer 15-persent uit van die wêreld se algehele witrenoster-bevolking. Die veldtog van Afrika […]