# The Institute for Security Studies says Africa must be assertive and proactive in its relationships with the European Union and China, in the wake of America’s climate commitment reversals. The continent accounts for 80-percent of the global energy deficit, but received only two-percent of renewable energy investment in 2022. ISS research associate, Dhesigen Naidoo, […]
# Die Sustainable Seas Trust sê die regering het vooruitgang gemaak met omgewingsbeskerming deur inisiatiewe soos die bevordering van hernubare energieprojekte en die toepassing van die Wet op Klimaatsverandering. Die wet maak voorsiening vir die ontwikkeling van ‘n klimaatsveranderingsreaksie en ‘n langtermyn, oorgang na ‘n lae koolstof- en klimaatveerkragtige ekonomie. Die uitvoerende hoof, Janine Osborne, […]
# The Sustainable Seas Trust says government has made valuable strides in environmental protection through initiatives such as advancing renewable energy projects and enacting the Climate Change Act. The Act is intended to enable the development of an effective climate change response and a long-term, just transition to a low-carbon and climate-resilient economy. The organisation’s […]
# Die vakverbond Cosatu in die Oos-Kaap het dankbaarheid uitgepreek vir die wye steun na die oorstromings by Mthatha waarin 90 mense dood en meer as twee-duisend-600 dakloos gelaat is. Cosatu het die reddingspanne, regeringsoptrede, en internasionale hulp geprys. Woordvoerder Zanele Sabela vra dringende gesamentlike ingryping om klimaatsverandering te versag:
# The Congress of South African Trade Unions in the Eastern Cape has expressed gratitude for the widespread support following the Mthatha floods that left 90 dead and over two-thousand-600 people homeless. The federation praised rescue teams, government interventions, and international aid. Cosatu spokesperson Zanele Sabela calls for urgent collective climate change mitigation:
# President Cyril Ramaphosa het, ter afsluiting van sy G7-besoek in Kanada, wêreldleiers gevra om befondsing vir die uitwerking van klimaatsverandering, soos vloede, voorop te stel. Hy het die land se Billike Energie-oordrag en gereedheid om die komende G20-beraad aan te bied, beklemtoon. Ramaphosa het die behoefte aan finansiële steun beklemtoon om die nagevolge van […]
# President Cyril Ramaphosa, wrapping up his G7 visit in Canada, urged global leaders to prioritise funding for climate change impacts like floods. He highlighted South Africa’s Just Energy Transition and readiness to host the upcoming G20 Summit. Ramaphosa stressed the need for financial support to address the after effects of recurring climate-related disasters, especially […]
# Dis vandag Internasionale Piekniekdag en die ideale dag om ʼn piekniekmandjie te pak en saam met familie of vriende in die buitelug te eet. Alhoewel daar geen rekord is oor die oorsprong van die dag nie, het dit vermoedelik teen die einde van die Franse Rewolusie en die Victoriaanse tydperk ontstaan. Volgens die Guinness […]
# Banke het in 2024, die warmste jaar ooit wat aangeteken is, sowat 15,9-duisend-miljard-rand se fossielbrandstowwe gefinansier. Dit is ‘n skerp styging van die vorige jaar. Volgens die Banking on Climate Chaos-verslag wat die wêreld se top 65 banke dek, het fossielbrandstof-finansiering sedert 2016 se Paryse Ooreenkoms 126-duisend-miljard-rand gehaal. JP Morgan Chase is die wêreld […]