# Klimaatverandering kan ten minste 5,9-miljoen kinders en jong mense in Latyns-Amerika en die Karibiese Eilande in armoede dompel as regerings nie nou optree nie. Die getal kan tot 17,9-miljoen styg as lande hulle nie daartoe verbind om die vrystel van kweekhuisgasse te verminder nie. Dis volgens ‘n verslag van die Verenigde Nasies se Ekonomiese […]
# ‘n Organisasie wat verbruikersverantwoordelikheid aanmoedig, Petco, span saam met die kunstenaar van die Kaapse Vlakte, DJ Ready D, en die Groot Kaapse Ambassadeur-projek om ʼn prettige en opvoedkundige herwinningskompetisie bekend te stel. Skole in Mitchells Plain gaan die volgende drie maande so veel as moontlik plastiekbottels en flesse, en verpakkingskarton bymekaarmaak. Die skool wat […]
# Climate change could push at least 5.9-million more children and young people in Latin America and the Caribbean into poverty by 2030, unless governments act now. This number could reach 17.9-million if countries do not meet their commitments to reduce greenhouse gas emissions. This is according to a report by the United Nations’ Economic […]
# Producer Responsibility Organisation Petco has partnered with Cape Flats icon DJ Ready D and the Great Cape Ambassador Project to launch a fun and educational recycling competition. Over the next three months, schools across Mitchells Plain will collect as many plastic bottles and jars, and Liquid Board Packaging as they can. The school that […]
# Die Tuinroete-munisipaliteit het ʼn splinternuwe platform geskep om indringerplante uit te roei. Die platform het ʼn waagmoedige, voorlopige visie om 30-persent van die indringerplante op die Tuinroete teen 2030 uit te wis. Dit sal die bewaring van biodiversiteit, watersekerheid en vermindering van veldbrande ondersteun. Burgemeester Andrew Stroebel sê indringerplante het meer aggressief toegeneem wat […]
# The Garden Route Municipality has launched a first-of-its-kind platform to combat primarily invasive alien plants. The platform has set a bold interim vision, to reduce invasive alien plants coverage across the Garden Route by 30-percent by 2030. This will support biodiversity conservation, water security, and wildfire risk reduction. Mayor Andrew Stroebel says invasive alien […]
# Die uitvoerende hoof van Coaltech SA, Avhurengwi Nengovhela, sê Afrika moet sy steenkoolbronne benut en nie op Westerse lenings staatmaak om die energiekrisis aan te pak nie. Nengovhela het sy saak vir steenkool tydens die debat oor die Billike Energie-oordrag by die Kontinentale energie- en infrastruktuurforum in Sun City, Noordwes, gestel. Hy voer aan […]
# Die hervestiging van olifante uit dieretuine in Pretoria en Johannesburg het gelei tot vurige debatte en verskeie petisies oor toegang tot wilde diere en bewaring in Suid-Afrika. Dit volg nadat Charley, die laaste olifantbul in die Pretoria-dieretuin, verskuif is na die private wildreservaat Shambala in Limpopo. Die Suid-Afrikaanse Nasionale Instituut vir Biodiversiteit het dit […]
# Coaltech South Africa CEO Avhurengwi Nengovhela says Africa should harness its coal resources instead of relying on Western loans to tackle the energy crisis. Making his case for coal in the Just Energy Transition debate at the Continental Energy and Infrastructure Forum at Sun City, North West, Nengovhela argued that Africa has abundant coal […]