# Die taakspan van die George-munisipaliteit in die Wes-Kaap het met die Katrivier-bestuursprojek vir Uitheemse Plantegroei begin om indringerplante in die opvanggebied van die Katrivier- en die Bo-Katrivier te verwyder. Die plante hou ‘n ernstige bedreiging in vir die munisipaliteit se watersekerheid, bioverskeidenheid en brandveiligheid. Die munisipaliteit se woordvoerder, Chantel Edwards-Klose, sê indringerplante verbruik groot […]
# The George Municipality in the Western Cape says measures are in place to tackle increasing alien vegetation in the Kat River and Upper Kat River catchment areas. The municipality’s spokesperson, Chantel Edwards-Klose, says alien invasive plants pose a serious threat to George’s water security, biodiversity, and fire safety. She says these plants are not […]
# Die Wêreld Meteorologiese Organisasie sê koolstofdioksied-vlakke in die atmosfeer het in 2024 rekordhoogtes bereik wat tot langtermyn-temperatuurstygings kan lei. Van 2023 tot 2024 het die wêreld se gemiddelde koolstofdioksied-konsentrasie met 3,5 dele per miljoen toegeneem. Dis die grootste styging sedert moderne meting in 1957 begin het. ʼn Woordvoerder van die organisasie, Oksana Tarasova, sê […]
# Die Kernbedryfsvereniging van Suid-Afrika doen ‘n beroep op die regering om beleggings in infrastruktuur vir kernenergie, asook vaardigheidsontwikkeling, navorsing en innovasie te ontsluit. Dit kom te midde van die verhoogde vraag na lae-koolstofenergie en kritieke minerale. Suid-Afrika wil vyfduisend-megawatt nuwe kernkapasiteit byvoeg in ‘n projek wat in vennootskap met die Suid-Afrikaanse Kernenergiekorporasie ingestel sal […]
# The World Meteorological Organisation says carbon dioxide levels in the atmosphere soared by a record amount to new highs in 2024, committing the planet to more long-term temperature increase. From 2023 to 2024, the global average concentration of carbon dioxide rose by 3.5 parts per million, the largest increase since modern measurements started in […]
# The Nuclear Industry Association of South Africa is calling on the government to unlock investment in nuclear infrastructure, skills development, and research and innovation. This is as global demand for low-carbon energy and critical minerals accelerates. South Africa plans to add five-thousand megawatts of new nuclear capacity, a project which will be implemented in […]
# AfriForum het owerhede versoek om diegene wat verantwoordelik is vir onwettige mynbou naby die Krugerwildtuin te beboet. Die burgerregtegroep sê die ongemagtigde boorwerk op grond van die Tenbosch-, Turfbelt- en Tecklenburg Ranch het reeds ernstige omgewingskade veroorsaak. Lambert de Klerk van AfriForum eis dat die regering binne 30 dae moet optree om omgewingswette af […]
# AfriForum has urged authorities to impose fines on those responsible for illegal mining near the Kruger National Park. The civil rights group says the unauthorised drilling on Tenbosch, Turfbelt, and Tecklenburg Ranch lands has already caused severe environmental harm. AfriForum’s Lambert de Klerk insists the government must act within 30 days to enforce environmental […]
# Die Suid-Afrikaner Wim van den Heever is aangekondig as 2025 se Natuurlewefotograaf van die Jaar vir sy foto getiteld Spookdorpbesoeker. Die foto is van ‘n bruin hiëna wat langs die ruïnes van ‘n verlate diamantmynbou-nedersetting in die spookdorp Kolmanskop in Namibië staan. Die foto is gekies uit ‘n rekord van 60-duisend-636 inskrywings uit 113 […]