# Die Departement van Bosbou, Visserye en die Omgewing sê regverdigheid en deursigtigheid is ononderhandelbaar in die toekenning van visvangregte. Die departement het permitte om klein diepseevisse soos ansjovis en sardyne te vang, tot 3 Oktober verleng. Dit is genoodsaak hangende die hofuitspraak oor die afhandeling van appèlaansoeke in die 2021/22-visvangregte-toekenningsproses vir die klein pelagiese […]
# Die burgemeester van eThekwini in KwaZulu-Natal, Cyril Xaba, het die program vir die Lente-skoonmaakmaand bekend gestel in Glenugie-park. Dit sluit ‘n reeks bedrywighede in om ‘n skoon, gesonde en volhoubare omgewing te bevorder. Xaba het maatskaplike vennote in die metro gevra om aan die projek deel te neem en beklemtoon dat dit ‘n gesamentlike […]
# SANParke sê die hangbrug by die Stormsriviermond-ruskamp in die Tsitsikamma-gedeelte van die Tuinroete Nasionale Park is tydelik gesluit tot 15 September. Die sluiting is vir beplande instandhouding. SANParke se woordvoerder, JP Louw, sê besoekers kan steeds die wye reeks bedrywighede geniet wat by Stormsriviermond beskikbaar is, insluitend die Waterval- en Otterroetes, kajakvaart en voëlkyk:
# The Ethiopian capital of Addis-Ababa is hosting the United Nations Climate Week. It brings together government officials, financiers, including development banks, businesses, civil society, and Indigenous Peoples, to help speed up delivery of pledges and climate actions on the ground. UN Climate Change deputy executive secretary, Noura Hamladji, says Climate Weeks aim to connect […]
# The Department of Forestry, Fisheries, and the Environment says fairness and transparency are non-negotiable in the allocation of fishing rights. The department has extended permits for catching small pelagic fish, such as anchovies and sardines, to the 30th of October. The extension is due to pending court outcomes relating to the finalisation of appeals […]
# eThekwini mayor Cyril Xaba launched the Spring Clean-Up Month programme at Glenugie Park. This marks the start of a series of activities aimed at promoting a clean, healthy, and sustainable environment. Xaba has called on social partners, including business, civil society, and communities, to play their part, emphasising that keeping the metro clean is […]
# The SANParks says the suspension bridge at the Storms River Mouth Rest Camp, in the Tsitsikamma Section of the Garden Route National Park, is temporarily closed until September 15. The closure is for planned maintenance. SANParks’ JP Louw says visitors can still take advantage of the wide range of activities available at Storms River […]
# Die Verenigde Koninkryk het volgens die Weerkantoor vanjaar sy warmste somer ooit beleef en moes deur vier hittegolwe worstel. Brittanje het in Junie, Julie en Augustus ʼn gemiddelde temperatuur van 16,1-grade Celsius beleef wat meer is as 2018 se rekord van 15,76-grade Celsius. Mark McCarthy van die Weerkantoor sê hierdie rekord-somertemperature kan 70-keer meer […]
# This year saw the UK’s hottest summer ever, which included four heatwaves. This is according to the Met Office. Britain’s summer months of June, July, and August saw a mean temperature this year of 16.10 degrees Celsius, which beats the record set in 2018 of 15.76 degrees Celsius. The Met Office’s Mark McCarthy says […]