# Eskom sê die bygewerkte Geïntegreerde Hulpbronplan is ʼn duidelike beleggingspadkaart na ʼn gebalanseerde nasionale energiemengsel wat ʼn volhoubare toekoms en ekonomiese insluiting sal verseker. Die plan wat verlede week deur die kabinet goedgekeur is, sal gebruik maak van meer son- en windkrag, asook gas om seker te maak daar is teen 2030 genoeg betroubare […]
# Minister of Forestry, Fisheries and the Environment, Dion George, says South Africa will continue to voice concerns about unilateral trade measures, that undermine sustainable development and contradict the principles of the Paris Agreement. The minister is set to attend the 30th Conference of the Parties under the United Nations Framework Convention on Climate Change next […]
# Eskom says the updated Integrated Resource Plan is a clear investment roadmap towards a balanced national energy mix that will ensure a sustainable future and deliver economic inclusion. The plan, approved by the cabinet last week, will make use of more solar, wind, and gas to ensure there is enough reliable power by 2030. Eskom’s […]
# The Green Connection waarsku die regering se fokus op gas- en kernenergie kan die koste van elektrisiteit vir die verbruiker opjaag. Dit volg na die aanbieding van die geïntegreerde hulpbronplan van twee-duisend-miljard-rand deur die minister van Elektrisiteit en Energie, Kgosientsho Ramokgopa. Liz McDaid van die omgewingsgroep sê die plan het nie ‘n duidelike verbintenis […]
# The Green Connection has warned that government’s focus on gas and nuclear energy could drive up electricity costs for consumers. This follows Electricity and Energy minister Kgosientsho Ramokgopa’s presentation of the two-trillion-rand integrated resource plan. The environmental group’s Liz McDaid says the plan lacks a clear commitment to phasing out fossil fuels and instead […]
# Die Kaapse Onafhanklikheidsparty het ʼn strafsaak teen die Stellenbosch-munisipaliteit geopen en beskuldig amptenare dat hulle onwettige ontwikkelings in die Botmaskop-natuurgebied goedkeur. Die party sê die munisipale bestuurder, Geraldine Mettler, het toegelaat dat paaie, rioolpyplyne en ander infrastruktuur op die beskermde grond opgerig word sonder wetlik-vereiste omgewingsgoedkeuring. Karl Bodin van die party sê Wes-Kaapse inwoners […]
# Cape Independence Party has opened a criminal case against Stellenbosch Municipality, accusing officials of authorising illegal developments in the Botmaskop Nature Area. The party says municipal manager Geraldine Mettler has allowed roads, sewer lines, and other infrastructure to be constructed on the protected land, without legally required environmental approvals. The party’s Karl Bodin says […]
# Manzi, Kaapstad se gelukbringer van Water en Sanitasie, besoek skole as deel van ʼn opvoedkundige veldtog om die jeug te help om die metro se nuwe waterprogram te verstaan. Die program beoog om Kaapstad se watervoorraad met 300-miljoen liter per dag aan te vul deur hergebruik, ontsouting en ander alternatiewe bronne. Die burgemeesterskomiteelid vir […]
# Byna 80-persent van die wêreld se armes, 887-miljoen mense, woon in streke wat blootgestel word aan uiterste hitte, oorstromings en ander klimaatsgevare. Dit is volgens ‘n verslag deur die Verenigde Nasies se Ontwikkelingsprogram en die Universiteit van Oxford, voor die COP30-klimaatberaad in Brasilië volgende maand. Suid-Asië en Afrika suid van die Sahara is verantwoordelik […]