# Die Suider-Afrikaanse Geloofsgemeenskappe se Omgewingsinstituut het kommer uitgespreek oor Suid-Afrika se Geïntegreerde Hulpbronplan van twee-duisend-miljard-rand wat die minister van Elektrisiteit, Kgosientsho Ramokgopa, aangekondig het. Die instituut se uitvoerende direkteur, Francesca de Gasparis, waarsku teen voortgesette afhanklikheid van fossielbrandstof, gas en kernkrag en voer veiligheidsrisiko’s en spekulatiewe tegnologieë as redes aan. Sy sê die minister […]
# The Southern African Faith Communities’ Environment Institute expressed concern over South Africa’s two-trillion-rand Integrated Resource Plan, presented by Electricity Minister Kgosientsho Ramokgopa. SAFCEI Executive Director Francesca de Gasparis warns against continued reliance on fossil fuels, gas, and nuclear, citing safety risks and speculative technologies. She urges the minister to focus on renewable energy solutions […]
# Die Vereniging vir Jong Beroepslui in die Kernbedryf verwelkom die bekendstelling van die Bygewerkte Geïntegreerde Hulpbronplan. Die IRP herbevestig die land se verbintenis tot ‘n volhoubare en inklusiewe energie-toekoms en een wat kernenergie as ‘n noodsaaklike pilaar integreer om ‘n lae-koolstof ekonomie te bereik. Emmanuel Montwedi van die vereniging sê kernkrag verskaf bestendige basiskrag […]
# Die Kaapse Wynland Distriksmunisipaliteit se bandweerdiens sê brandbestryders veg steeds teen ʼn groot veldbrand in die gebied langs die Drakenstein-gevangenis op die R301, tussen die Paarl en Franschhoek. Die brand het gistermiddag ontstaan. Die munisipaliteit se woordvoerder, Jo-Anne Otto, sê een van die brandlyne op pad na die N1 het homself uitgebrand, maar die […]
# Die minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Dion George, sê klimaatsfinansiering bly die kern van betekenisvolle aksie. Lande wat die minste ontwikkel is, is volgens kenners onder dié wat die meeste blootgestel is aan toenemende klimaatsrisiko’s al dra hulle die minste daartoe by. George sê nasies met ontwikkelende ekonomieë het beter, voorspelbare en […]
# The Cape Winelands District Municipality’s Fire Services says firefighters are continuing to battle a large veld fire in the area adjacent to Drakenstein Prison on the R301, between Paarl and Franschhoek. The fire started yesterday afternoon. The municipality’s Jo-Anne Otto says one of the fire lines burning toward the N1 has burnt itself out; […]
# The South African Young Nuclear Professionals Society has welcomed the release of the updated Integrated Resource Plan. The plan reaffirms the country’s commitment to a secure, sustainable, and inclusive energy future, one that integrates nuclear energy as a critical pillar in achieving a low-carbon economy. SAYNPS’ Emmanuel Montwedi says nuclear power provides stable baseload […]
# Minister of Forestry, Fisheries and the Environment, Dion George, says climate finance remains central to meaningful action. Least-developed countries are among those most exposed to intensifying climate risks, despite contributing the least to climate change. George says developing-economy nations require scaled-up, predictable, and accessible funding for mitigation, adaptation, and loss and damage. He adds […]
# Die minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Dion George, sê Suid-Afrika sal voortgaan om sy kommer te lug oor eensydige handelsmaatreëls wat volhoubare ontwikkeling ondermyn en die Parysverdrag se beginsels weerspreek. Die minister woon volgende maand die 30ste Konferensie van Partye onder die Verenigde Nasies se Raamwerkkonvensie oor Klimaatsverandering by. George sê klimaat-voorneme […]