# The World Trade Organisation’s director, Ngozi Okonjo-Iweala, has criticised South Africa, India and Turkey for blocking the Investment Facilitation for Development Agreement. This is a framework that provides global benchmarks to improve the investment and business climate. South Africa’s opposition stems from a 2019 joint position paper with India, which called for no new […]
# Amerika se minister van Vervoer, Sean Duffy, sê die Federale Lugvaartadministrasie gaan die vlug-vermoë na 40 belangrike lughawens reg oor die land met 10-persent verminder. Dis weens die regerings-afsluiting wat personeeltekorte in lugverkeerbeheer veroorsaak. Die beperking tree môre in werking. Die kansellasies kan daagliks tussen drie-duisend-500 en vier-duisend vlugte raak. Duffy sê hulle het […]
# Eskom is bekommerd oor voortgesette waninligting oor sy stelselprestasie en dieselverbruik. Hy herhaal dat hy elke Vrydag deursigtige, datagebaseerde inligting oor sy bedrywighede gee. Die kragverskaffer word gedwing om miljarde rand se diesel te gebruik omdat sy opwekkingsvloot nie betroubaar genoeg is om voldoende krag op te wek nie. Eskom se woordvoerder, Daphne Mokwena, […]
# US Transportation Secretary, Sean Duffy, says the Federal Aviation Administration will reduce flight capacity by 10-percent at 40 major airports across the country. This is due to the government shutdown, which has resulted in air traffic controller staffing shortages. The restrictions come into effect on Friday. The cancellations could affect between three-thousand-500 and four-thousand […]
# Eskom says it is concerned about the ongoing misinformation about its system performance and diesel consumption, reiterating that it continues to share transparent, data-based updates on its operations every Friday. The power utility is forced to burn billions of rands worth of diesel due to its generation fleet not being reliable enough to produce […]
# Vodacom het buite die hof geskik in die Please Call Me-saak met sy gewese werknemer, Nkosana Makate, en ʼn 17 jaar lange regstryd beëindig. Makate het aangedring op regverdige vergoeding vir die ontwerp van die Please Call Me-diens wat volgens hom neerkom op byna 10-miljard-rand. Vodacom het hom egter voorheen sowat 47-miljoen-rand aangebied. Die […]
# Vodacom has reached an out-of-court settlement agreement in the ‘Please Call Me’ matter with former employee Nkosana Makate, ending a 17-year-long legal battle. Makate has been calling for fair compensation for inventing the Please Call Me service, which he believed should amount to almost ten-billion-rand. However, Vodacom had previously offered him around 47-million-rand. The […]
# Die Instituut vir Rasseverhoudinge sê gesondheidsbesteding moet lewens red, en nie swart ekonomiese bemagtiging befonds nie. Die organisasie doen ‘n beroep op die parlement om dit duidelik te maak in die Spesiale Begrotingswetsontwerp dat geen deel van die 754-miljoen-rand wat aan die Departement van Gesondheid toegeken is, vir swart ekonomiese bemagtiging gebruik kan word […]
# Die Departement van Kleinsakeontwikkeling het die Konsepwetsontwerp op Besigheidslisensiëring vir openbare kommentaar gepubliseer. Die wetsontwerp is daarop gemik om plaaslike rade te bemagtig om voorkeurlisensiëring te bied aan klein besighede wat deur benadeelde groepe besit word. Die Nasionale Werkgewersvereniging van Suid-Afrika het kommer uitgespreek oor vae taal, moontlike uitsluitingspraktyke en onpraktiese implementering. NEASA waarsku […]