# President Donald Trump sê hy “sou nie omgee” as Jensen Huang as uitvoerende hoof van Nvidia heraangestel word nie. Verlede week het Huang by die kunsmatige-intelligensie-skyfiereus wat hy gestig het bedank, ná berigte oor verskeie buite-egtelike verhoudings – onder meer met ‘n vrou wat, volgens Amerikaanse amptenare, moontlik met Chinese intelligensiedienste saamwerk. SpaceX-hoof Elon […]
# US president Donald Trump says he “would not mind” if Jensen Huang was reinstated as CEO of Nvidia. Last week, Huang resigned from the artificial intelligence chip giant he founded after reports of multiple extramarital affairs, including with a woman whom US officials suspect could be working with Chinese intelligence. SpaceX boss Elon Musk […]
# Business Leadership South Africa welcomes government’s plans to introduce a track-and-trace system next year to fight the illegal trade of goods. In her weekly newsletter, CEO Busisiswe Mavuso said illicit trade costs the economy about 193-billion-rand in lost production and threatens thousands of jobs. Mavuso added the system will only work if authorities actively […]
# South Africans are being warned to watch out for fake lenders offering quick loans on social media and WhatsApp. The warning comes as reported digital banking fraud losses reached 2.4-billion-rand last year, up from 1.9-billion-rand the previous year. Prime Loans’ CEO Nita Morgan says fraudsters are using the names and logos of legitimate credit […]
# Union federation Cosatu says the government must provide greater financial relief to the eight-million people relying on the social relief of the distress grant. The federation has expressed disappointment that no additional support has been announced for grant recipients, despite the government saving 13-billion-rand on social grants. Cosatu’s Matthew Parks urges the government to […]
# Business Leadership South Africa verwelkom die regering se planne om volgende jaar ‘n opsporingstelsel wat onwettige handel in goedere sal bekamp. Die uitvoerende hoof, Busisiswe Mavuso, sê in haar weeklikse nuusbrief onwettige handel kos die ekonomie sowat 193-miljard-rand aan verlore produksie en bedreig duisende werksgeleenthede. Mavuso sê die stelsel sal slegs werk indien die […]
# Die vakbondfederasie COSATU sê die regering moet groter finansiële verligting bied aan die agt-miljoen mense wat staatmaak op die maatskaplike noodverligtingstoelaag. Die organisasie is teleurgesteld omdat bykomende hulp nie vir begunstigdes aangekondig is nie, al bespaar die regering 13-miljard-rand op maatskaplike toelaes. Matthew Parks van COSATU vra die regering om groter steun vir armes […]
# Suid-Afrikaners word gewaarsku om op die uitkyk te wees vir vals uitleners wat vinnige lenings op sosiale media en WhatsApp aanbied. Die waarskuwing kom te midde van berigte dat verliese weens digitale bankbedrog verlede jaar 2,4-miljard-rand beloop het, vergeleke met 1,9-miljard-rand die vorige jaar. Prime Loans se uitvoerende hoof, Nita Morgan, sê bedrieërs gebruik […]
# AfriForum vra die minister van Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling, Mzwanele Nyhontso, om in te gryp om grondsekerheid te verseker vir boere in die Thembisile Hani-munisipaliteit in Mpumalanga. Vyf-en-sewentig boere beleef ‘n krisis omdat langtermyn-huurkontrakte en eienaarskap nie toegestaan word nie, ondanks dekades van besetting en verbouing. Barend Uys van AfriForum sê die provinsiale departement […]