# Die Durbanse insleepdiens-eienaar Clive Naicker het ontken hy het die polisie meer as 2,5-miljoen-rand betaal om vyf mans te vermoor, insluitend ‘n mededingende sakeman, Bevan Loftus. Hy het aan die Madlanga-kommissie gesê hy het nie met enigiemand saamgesweer om Loftus te vermoor nie, en het ook nie enige beloning aan polisielede gebied nie. Naicker […]
# Dele van Sandton se sakekern in Johannesburg is gesluit ná ‘n aangemelde bomdreigement, met aansienlike verkeersvertragings wat in die gebied verwag word. Sandton-rylaan en Alice-laan is gesluit terwyl die polisie se bom-eenheid en nooddienste die gebied deursoek. Die Johannesburgse Metropolisie se woordvoerder, Xolani Fihla, raai motoriste aan om Rivoniaweg, Grayston-rylaan of Katherine-straat as alternatiewe […]
# ‘n Insleepdiens-eienaar van KwaZulu-Natal, Clive Naicker, het erken hy het drie telefoongesprekke met die taxibaas Bevan Loftus gehad. Dit weerspreek sy vroeëre getuienis dat hy nooit met hom te doen gehad het nie. Naicker word daarvan beskuldig dat hy meer as 2,5-miljoen-rand betaal het om die moord op Loftus en nog vier mans te […]
# Durban tow-truck operator Clive Naicker has denied paying police more than 2.5-million-rand to orchestrate the killing of five men, including rival businessman Bevan Loftus. He told the Madlanga Commission he didn’t conspire with anyone to murder Loftus or offered any reward to police officials. Naicker also denied any direct or indirect involvement in the […]
# Parts of Sandton CBD in Johannesburg have been closed following a reported bomb threat, with significant traffic delays expected in the area. Sandton Drive and Alice Lane have been closed while the police bomb squad and emergency services search the area. The Johannesburg Metro Police Department'[s spokesperson, Xolani Fihla, advised motorists to use Rivonia Road, […]
# Die ekonoom Duma Gqubule sê Suid-Afrika se motorbedryf vind nuwe markte op die vasteland, met voertuig-uitvoere na Afrika wat verlede jaar met 36,4-persent toegeneem het – van 26-duisend-200 tot 35-duisend-371 eenhede. Afrika is die bedryf se tweede grootste uitvoerbestemming en verantwoordelik vir motoruitvoere van 49,5-miljard-rand, hoofsaaklik na die Suider-Afrika-ontwikkelingsgemeenskap. Phakamile Hlubi-Majola van die Motorbedryf-personeelvereniging […]
# Die Amerikaanse minister van Vervoer, Sean Duffy, het die Kongres gevra vir 847,5-miljard-rand se bykomende befondsing vir die Federale Lugvaartadministrasie. Dit volg nadat Vrydag se telekommunikasie-onderbreking ’n landwye vlugonderbreking van vier-uur veroorsaak het – die eerste sedert die 11 September-aanvalle van 2001. Bykans tien-duisend vlugte is gekanselleer. Duffy het aan Fox News gesê die […]
# Die minister van Vervoer, Barbara Creecy, sê digitalisering en geïntegreerde grensoperasies is noodsaaklik om korrupsie in die vervoersektor te beveg. Sy het op die Afrika-handels- en Vervoerkonferensie in Fourways, Johannesburg, gesê toerekenbaarheid verbeter wanneer verskillende agentskappe saamwerk met die regering wat immigrasie-beheer verbeter deur gesamentlike padblokkades met Binnelandse Sake en die polisie. Creecy sê […]
# Die sakeman van Noordwes, Suliman Carrim, is borgtog geweier in die Landdroshof in Musina, Limpopo. Hy staan tereg op aanklagte van poging tot diefstal en geldwassery omdat hy na bewering probeer het om twee voertuie waarop uitstaande skuld is, oor die Beitbrug-grens na Zimbabwe te smokkel. Die hof is bekommerd oor sy eerlikheid rondom […]