# Eskom sê twee kontraktuele geskille met Framatome, die kontrakteur wat die stoomopwekker by die Koeberg-kernkragaanleg moet vervang, word deur prosesse hanteer waarop ooreengekom is. Die Wes-Kaapse Hooggeregshof het die kragverskaffer opdrag gegee om die Franse kernenergie-maatskappy sowat een-miljard-rand te betaal oor die staking van werk in 2022 om drie stoomopwekkers by Koeberg te vervang. […]
# Eskom says two contractual disputes with Framatome, the contractor for the Steam Generator Replacement Project at the Koeberg nuclear power station, are being addressed through agreed resolution processes. The Western Cape High Court has ordered the power utility to pay the French nuclear energy company around one-billion-rand, over the stoppage of work to replace […]
# Transnet sê sy onmiddellike prioriteit is om gefokusde aksies in te stel om sy operasionele en finansiële prestasie te verbeter. S&P Global het die staatsonderneming se kredietgradering afgegradeer weens ‘n jaarlikse kontantverbruik van 13,5-miljard-rand en die versuim om volumeteikens te bereik. Transnet sê hy het egter aansienlike vordering gemaak met hervormings, waarop sy strategie […]
# Transnet states that its immediate priority is to actively implement targeted interventions to enhance its operational and financial performance. S&P Global recently downgraded the state-owned entity’s credit rating due to an annual cash burn of 13.5-billion-rand and the failure to meet volume targets. Transnet states that it has, however, made considerable progress in implementing […]
# Die Mk-party sê die afdanking van die voormalige minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Nobuhle Nkabane, was ‘n strategiese skuif deur president Cyril Ramaphosa om die ondersteuning van die DA te kry voor vandag se stemming oor die Begrotingswetsontwerp. Die party voer aan Nkabane was net ‘n offer, terwyl die dieper korrupsie binne die […]
Die Parlement sal vandag oor die Begrotingswetsontwerp stem, wat ‘n belangrike stap is in die afhandeling van die nasionale begroting. Dit volg op talle debatte oor departementele besteding die afgelope klompie weke. Die wetsontwerp bepaal hoe openbare fondse aan verskeie regeringsdepartemente toegewys sal word. Die woordvoerder van die Parlement, Moloto Mothapo, sê die Nasionale Vergadering […]
# Die vakbond Solidariteit sê FlySafair-vlieëniers vra voor vandag se mediasiegesprekke, vir beter werksomstandighede en meer tyd met hulle gesinne. Die dispuut is nou voor die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie en probeer om die voortgesette uitsluiting op te los. Voorstelle sluit in gewaarborgde afnaweke, skofruil-moontlikhede , en vergoeding wanneer daar op rusdae gewerk […]
# Die Coca-Cola-maatskappy gaan ‘n weergawe van sy kenmerkende drankie bekendstel wat met Amerikaanse rietsuiker gemaak is na druk van president Donald Trump. Die Amerikaanse weergawe word gewoonlik met mieliestroop versoet, terwyl rietsuiker in ander lande, insluitend Mexiko, gebruik word. Dit is die “Mexikaanse Coke” wat Trump verkies, en hy het Coca-Cola aangemoedig om die […]
# The MK Party says the firing of former Higher Education and Training minister Nobuhle Nkabane was a strategic move by president Cyril Ramaphosa to gain support from the DA ahead of today’s budget vote. The party argues Nkabane was simply a sacrificial lamb, while deeper corruption remains untouched within the government of national unity. […]