# ʼn Senior ekonoom by FNB, Thanda Sithole, sê Augustus se daling in mynbou-uitsette is ʼn terugslag te midde van swak ekonomiese groei en groter onsekerheid in wêreldhandel. Suid-Afrika se mynbouproduksie het in Augustus met 0,2-persent afgeneem, met die grootste daling in die platinumgroepmetale, goud en mangaan-erts. Sithole sê plaaslike strukturele hervormings om hawe- en […]
# Business Leadership South Africa sê die harde werk wat die Nasionale Tesourie in die munisipale skuldverligtingsprogram ingesit het, lei nie tot ‘n verbetering in munisipale betalings nie. Munisipaliteite skuld Eskom gesamentlik 94,6-miljard-rand. Die aantal munisipaliteite met ‘n agterstallige skuldbalans van meer as 100-miljoen-rand het tot 75 gestyg. BLSA se uitvoerende hoof, Busiswe Mavuso, sê […]
# Die Kommunikasiewerkersvakbond het sy woede uitgespreek omdat die SABC se totale besteding op uitvoerende direkteure tot 10,3-miljoen-rand gestyg het teenoor 9,9-miljoen-rand in die 2024/2025-boekjaar. Die openbare uitsaaier het ʼn netto verlies van 253,3-miljoen-rand getoon vergeleke met 197,8-miljoen in 2024. Die beskeie inkomstegroei van 1,3-persent is oortref deur ʼn styging van 3-persent in besteding. Die vakbondwoordvoerder, Moffat […]
# FNB senior economist, Thanda Sithole, says the decline in mining output in August represents a setback, amid weak economic growth and elevated global trade uncertainty. South Africa’s mining production fell slightly by 0.2-percent in August, with the biggest declines seen in platinum group metals, gold, and manganese ore. Sithole says domestic structural reforms to improve […]
# Business Leadership South Africa says the hard work that the National Treasury has put into the municipal debt relief programme is not resulting in an improvement in municipal payments. Municipalities collectively owe Eskom 94.6-billion-rand. The number of municipalities with an arrear debt balance of more than 100-million-rand has increased to 75. BLSA CEO Busiswe […]
# The Communications Workers Union has expressed outrage that the SABC’s total expenditure on executive directors ballooned to 10.3-million-rand up from 9.9-million-rand in the 2024/2025 financial year. The public broadcaster recorded a net loss of 253.3-million-rand compared to 197.8-million in 2024, as modest total revenue growth of 1.3-percent was outpaced by a three-percent rise in expenditure. CWU’s spokesperson, […]
# Die adjunkminister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Zuko Godlimpi, sê die Amerikaanse tarief van 30-persent bedreig ongeveer 30-duisend Suid-Afrikaanse werksgeleenthede en dekades se handelsvennootskappe. Godlimpi het tydens die Uitvoersimposium en Ekspo gesê dit is ‘n wekroep vir Suid-Afrika om sy handelstrategie te heroorweeg, markte uit te brei en veerkragtigheid te bou, terwyl hy die […]
# Die Internasionale Monetêre Fonds het sy vooruitsigte vir wêreldwye groei vanjaar verhoog en ‘n minder as verwagte ekonomiese uitwerking van president Donald Trump se tariefbeleid aangedui, terwyl hy waarsku oor risiko’s wat voorlê. Die fonds se vlagskip-verslag oor wêreld-ekonomiese vooruitsigte is saamgestel voor die jongste tariefgeskil tussen Amerika en China. Die voorspelling vir vanjaar […]
# Die Nasionale Sake-inisiatief het die installasie-, herstel- en onderhoudsinisiatief van stapel gestuur. Dit is ‘n landwye veldtog wat die jeug van dorpe, TVET-studente en klein ondernemings met groen ekonomie-geleenthede verbind. Die inisiatief stel drie soorte digitale gereedskap bekend, insluitend die Groen Ekonomie-gereedskapskis, die Installasie-, Herstel- en Onderhoud-kernportaal, en die leer-app, om opleiding, ondernemingsgroei en […]