# Business Leadership South Africa sê vir grootskaalse werkskepping moet die land beter doen en die groeikoers tot bo drie-persent opskuif. Daar is tans 8,5-miljoen werklose mense en jaarliks kom sowat 300-duisend nuwe werksoekers by. BLSA se voorsitter, Adrian Gore, sê die sakesektor glo Suid-Afrika het aansienlike geleentheid om ʼn self-versterkende siklus te skep met […]
# Die eko-regte groep Green Connection dring by die Parlement aan om die voorgestelde Wetsontwerp op Gas te herroep en gewaarsku dat dit Suid-Afrika dieper kan dompel in afhanklikheid van olie en gas terwyl oorsig verswak word. Wanneer dit afgekondig word, sal dit die Gaswet vervang met ‘n nuwe raamwerk wat onder meer aardgas, gasinfrastruktuur, […]
# Iran se Ministerie van Buitelandse Sake sê die Amerikaanse president, Donald Trump, se onwettige dreigement van verhoogde sanksies is die keerkant van die munt van oorlog en militêre aggressie. Trump dreig met ‘n ekonomiese D-Dag met gevolge vir enige land wat met Iran sake doen. Pogings sloer om die oorlog te beëindig en Amerika […]
# Eskom sê sy verskaffer-tugproses het daartoe gelei dat 101 verskaffers, insluitend geïmpliseerde direkteure en eienaars, tot tien jaar lank verbied word om sake met Eskom te doen. Die verbod hou verband met sake van 2015 tot 31 Maart vanjaar. Eskom se woordvoerder Daphne Mokwena sê bedrog, korrupsie, onregmatige verkryging en verskaffers se wangedrag ondermyn […]
# Business Leadership South Africa says the country needs to move beyond business as usual and lift growth above three-percent for large-scale job creation. This as 8.5 million people are without work, and roughly 300-thousand net new work-seekers enter the labour force every year. BLSA chairperson Adrian Gore says the business sector believes South Africa has […]
# The Iranian Foreign Ministry says US president Donald Trump’s unlawful threat of heightened sanctions against Tehran is the other side of the coin of war and military aggression. Trump has vowed an economic D-Day under which any country that does business with Iran would face economic consequences. Efforts to end the war have stalled, […]
# Eskom says its supplier disciplinary process has resulted in the restriction of 101 suppliers, including implicated directors and owners, from doing business with the power utility for up to ten years. These restrictions relate to cases from 2015 until 31 March this year. Eskom spokesperson, Daphne Mokwena, says fraud, corruption, procurement irregularities and supplier […]
# Burgemeester Geordin Hill-Lewis sê Kaapstad het die afgelope vyf jaar ‘n baken van hoop geword met rekord infrastruktuur-beleggings wat gelei het tot 50-persent van die werkgroei in alle metro’s. Hy het sy laaste toespraak van die termyn voor die raad gelewer. Hill-Lewis het die kollig laat val op besteding van 12,3-miljard-rand aan infrastruktuur, vordering […]
# Mayor Geordin Hill-Lewis says Cape Town has become a beacon of hope for South Africa over the last five years, with record infrastructure investments driving 50-percent of all job growth in the country’s metros. He delivered his final address to council for the term. Hill-Lewis highlighted the record 12.2-billion-rand infrastructure spending, gains in public […]