# Transnet Port Terminals reports a 16-percent increase in citrus containers moved by rail. Durban has received 980 refrigeration units since April, surpassing 2024’s full-season total. Citrus exports are up 18-percent year-on-year, with the European Union and Middle East leading demand. Transnet Port Terminals management says it expects to meet the national forecast of 106-thousand-500 […]
# Die voormalige Suid-Afrikaanse ambassadeur in Amerika, Ebrahim Rasool, bestempel die land se oorweging van ‘n sanksiewetsontwerp teen Suid-Afrikaanse politieke leiers as afknouery. Hy waarsku in ‘n onderhoud met Newzroom Afrika die wetsontwerp, wat reeds deur die Huis van Verteenwoordigers se komitee op Buitelandse Sake goedgekeur is, sal Suid-Afrika negatief raak. Rasool sê dringende diplomatieke […]
# Die Valke het skootrekenaars, telefone en dokumente van senior beamptes van die Passasierpooragentskap van Suid-Afrika in beslag geneem as deel van ‘n ondersoek in verband met twee spoorsinjaal-tenders van 18-miljard-rand. Volgens News24 het die klopjag in die hoofkantoor in Braamfontein die uitvoerende hoof, die hoof finansiële beampte, die hoof van regsdienste en die hoofverkrygingsbeampte […]
# Former South African ambassador to the US, Ebrahim Rasool, has termed the move by the US to consider a sanctions bill targeting South African political leaders as a bullying tactic. Speaking to Newzroom Afrika, Rasool warned that the bill, already approved by the House Foreign Affairs Committee, will impact South Africa negatively. He says […]
# The Hawks have seized laptops, phones, and documents from top Passenger Rail Agency of South Africa executives as part of an investigation into two train signalling tenders worth 18-billion-rand. According to News24, the raid at Prasa’s Braamfontein headquarters yesterday targeted the CEO, chief financial officer, head of legal, and chief procurement officer. The contracts […]
# FlySafair sê meer as 90-persent van sy geskeduleerde vlugte verloop soos normaal na sy vlieëniers sedert Maandag begin staak en groot ontwrigting veroorsaak het. Minstens 26 vlugte is gekanselleer na vlieëniers op die nippertjie nie opgedaag het nie. Die hoofbemarkingsbeampte, Kirby Gordon sê onderhandelings met die vakbond Solidariteit wat onder leiding van die Kommissie […]
# FNB se landbou-ekonoom, Paul Makube, sê vleis het die grootste invloed op voedselinflasie gehad nadat dit tot ‘n 25-maande hoogtepunt van 6,6-persent teenoor verlede jaar gestyg het, en ‘n 2,2-persent verhoging op ‘n maand-tot-maand basis. Hy sê bek-en-klouseer het ‘n ernstige tekort veroorsaak omdat vee, hoofsaaklik beeste, nie geslag kon word nie, terwyl die […]
# FlySafair says over 90-percent of scheduled departures are operating normally after a strike by pilots since Monday caused major disruptions. At least 26 flights were cancelled after pilots issued last-minute no-show notices. Chief marketing officer, Kirby Gordon, says negotiations with union Solidarity, guided by the Commission for Conciliation, Mediation and Arbitration, will resume tomorrow. […]
# Drie luukse herehuise in Saxonwold, Johanesburg, wat met die Gupta-familie verbind word, word vandag opgeveil. Die eiendomme, wat ook met staatskaping verbind word, sal na verwagting minder haal as die gesamentlike munisipale waarde van 64-miljoen-rand. Park Village Auctions hanteer die verkope wat skuld moet delg nadat Atul, Ajay en Rajesh Gupta se firma, Confident […]