# Die EFF sê hulle verwerp die verslag van die Parlement se staande komitee oor Finansies, wat die 2025 Fiskale Raamwerk en Inkomstevoorstelle insluit wat verlede maand deur die minister van Finansies, Enoch Godongwana, ter tafel gelê is. Die goedkeuring van die fiskale raamwerk is ‘n sleutelstap in die begrotingsproses. Die raamwerk stel ekonomiese beleid […]
# FNB senior economist, Koketso Mano, says with harvesting of summer crops in full swing, the latest fuel cut will boost farmers’ profitability as it accounts for almost 13-percent of input costs in grain production. Both grades of petrol have gone down by five cents a litre. Motorists are also now paying 37-cents less for diesel […]
# The EFF says it firmly rejects the report of Parliament’s standing committee on Finance, which adopted the 2025 Fiscal Framework and Revenue Proposals tabled by Finance minister Enoch Godongwana last month. The passing of the fiscal framework is a key step in the budgeting process. The framework establishes economic policy and revenue projections and sets the […]
# Die Amerikaanse Kongres-begrotingskantoor sê president Donald Trump se Belasting- en Bestedingswetsontwerp sal oor die volgende dekade 42,73-duisend-miljard-rand by die federale regering se skuld voeg. Die wetsontwerp wat aansienlike belastingverligting en groter besteding op verdediging bevat, is verlede maand deur die Huis van Verteenwoordigers goedgekeur en word tans in die Senaat oorweeg. Die Republikeinse Huis […]
# The US non-partisan Congressional Budget Office says president Donald Trump’s tax and spending bill will add 42.73-trillion-rand to the federal government’s debt over the next decade. The bill, which includes significant tax breaks and increased defence spending, was passed by the House of Representatives last month and is now under consideration in the Senate. […]
# ‘n Rand Merchant Bank-opname, saamgestel deur die Buro vir Ekonomiese Navorsing, dui aan Suid-Afrikaanse sakevertroue het in die tweede kwartaal van 2025 van 45 tot 40 punte gedaal. Die daling word gedryf deur die Amerikaanse president Donald Trump se nuwe tariewe en voortdurende plaaslike logistieke beperkings. Slegs groothandelaars het groter vertroue aangemeld terwyl alle […]
# A survey by the Rand Merchant Bank, compiled by the Bureau of Economic Research indicates that South African business confidence declined in the second quarter of 2025, falling to 40 points from 45. The drop is driven by US president Donald Trump’s new tariffs and ongoing local logistical constraints. Only wholesale traders reported improved […]
# Die Internasionale Lugvervoervereniging het bevestig sewe van die top tien lande wat die repatriasie van lugrederyfondse verhinder, is in Afrika, met Mosambiek wat nou die voortou neem. Die direkteur-generaal van IATA, Willie Walsh, sê lugdienste het wêreldwyd met 23-miljard-rand in geblokkeerde inkomste te doen, insluitend drie-miljard-rand wat in Mosambiek vasgevang is. Walsh waarsku dat […]
# Die leier van die DA in Tshwane, Cilliers Brink, doen ‘n beroep op die nasionale regering om fondse van die Gautengse Provinsiale regering te weerhou oor onbetaalde munisipale skuld. Brink sê in ‘n brief aan die minister van Finansies, Enoch Godongwana, frontlinie-dienste soos die Weskoppies-hospitaal staar skuldoptrede weens nie-betaling in die gesig. Hy sê […]