# Die Vereniging van Staatsamptenare sê die minister van Finansies, Enoch Godongwana, moet die forensiese ondersoek na verskeie kontrakte van die Agentskap vir Administrasie van Regeringspensioene bespoedig. Dit volg na die skorsing van die agentskap se uitvoerende hoof, Kedibone Madiehe, weens ernstige bewerings van onregmatige verkryging wat verband hou met kontrakte van meer as een-miljard-rand. […]
# Solidariteit sê hy is bekommerd oor Ford Motormaatskappy in Suider-Afrika se jongste poste-besnoeiings. Die voertuigvervaardiger gaan meer as 470 werkers by sy Struandale-enjinaanleg in Gqeberha, en sy Silverton-monteeraanleg in Pretoria afdank as deel van sy herskikking om aan markaanvraag te voldoen. Solidariteit se adjunk-hoofsekretaris, Willie Venter, sê ekonomiese druk, internasionale politieke onsekerheid en die […]
# The Public Servants Association is calling on Finance minister, Enoch Godongwana to fast-track the forensic investigation into several Government Pensions Administration Agency contracts. This follows the suspension of the agency’s CEO, Kedibone Madiehe, amid serious allegations of procurement misconduct linked to high-value contracts worth over one-billion-rand. The PSA’s Claude Naicker says the investigation must be […]
# Die vakbondfederasie, Saftu, het kommer uitgespreek oor die energiereguleerder, Nersa, se skikkingsooreenkoms van 54-miljard-rand met Eskom. Dit volg nadat Nersa ʼn fout begaan het in die berekening van die kragvoorsiener se inkomste vir die huidige en volgende twee boekjare. Ná die prysbepaling se hersiening verhoog die tarief in elk van die volgende twee jare […]
# Solidarity says it is concerned about Ford Motor Company of Southern Africa’s latest job cuts. The automaker will lay off more than 470 employees at its Struandale Engine Plant, in Gqeberha, and its Silverton Assembly Plant in Pretoria, as part of a realignment to match market demand. Solidarity deputy general-secretary, Willie Venter, says economic […]
# Federation union Saftu has expressed concern at energy regulator Nersa’s 54-billion-rand settlement agreement with Eskom. This is after Nersa made an error in determining the power utility’s revenue for the current and next two financial years. Following the revisions to the price determination, the tariff increases for the next two years will be 8.8-percent […]
# Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens is besig om die skroef teen beïnvloeders op sosiale media aan te draai en dring daarop aan dat hulle hul belastingsake in orde moet kry. Dit kom te midde van ondersoeke na onverklaarde inkomste uit aanlyn inhoudskepping en handelsmerkvennootskappe. Met platforms soos Instagram, YouTube en TikTok wat aansienlike inkomste genereer, gebruik […]
# Stratek Global het Afrika aangespoor om ‘n pasgemaakte benadering tot kragopwekking te volg te midde van Suid-Afrika se groeiende afhanklikheid van hernubare energie. Die voorsitter van Stratek Global, Kevin Kemm het by die Kontinentale Energie- en Infrastruktuurbeleggingsforum in Sun City beklemtoon dat hoewel kernkrag diversifisering ondersteun, bly steenkool, gas en olie noodsaaklik. Hy waarsku […]
# Moropa Site Solutions sê swak netwerk-konnektiwiteit in landelike gebiede verhoed vroue-entrepreneurs om hul ondernemings te laat groei en is ‘n gevaar vir hul veiligheid. Die swak netwerke in provinsies soos Limpopo, Noord-Kaap en Oos-Kaap ontwrig besprekings, betalings en selfs noodoproepe, wat vroue nog meer kwesbaar maak. Die organisasie se woordvoerder, Khanya Shipalana, sê die […]