# National Treasury says government will ensure that the Eskom unbundling process is carefully sequenced and managed to address all risks. Work is ongoing to transfer ownership and control of the power utility’s grid assets to an independent Transmission System Operator. The TSO will oversee system and market operations and support the development of a […]
# Die Amerikaanse Federale Reserwe het rentekoerse die eerste keer sedert 2023 verhoog om inflasie, wat bo sy teiken van twee-persent bly, te hanteer. Die federale raad het ʼn eenparige besluit geneem om die rentekoers met ʼn kwart persentasiepunt te verhoog na tussen 3,75-persent en vier-persent. Dit volg ten spyte van president Donald Trump se […]
# The US Federal Reserve has raised interest rates for the first time since 2023 to address inflation, which remains above its two-percent target. In a unanimous decision, the Fed board voted to raise its benchmark interest rate by a quarter-percentage point to a range of 3.75-percent to four-percent. This comes despite calls from president […]
’n Senior spesialis in die finansiële sektor by die Wêreldbank, Laura Pop, het aan die Madlanga-kommissie gesê lande benodig keuringstelsels wat aangepas is by hul spesifieke risiko’s, instellings en uitdagings op die gebied van staatsbestuur. Pop het met verwysing na meer as ’n dekade se werk teen korrupsie in Oekraïne, Moldowa, Kenia en Albanië, gesê […]
# World Bank senior financial sector specialist Laura Pop has told the Madlanga Commission that countries need vetting systems tailored to their specific risks, institutions and governance challenges. Drawing on more than a decade of anti-corruption work in Ukraine, Moldova, Kenya and Albania, Pop says one-size-fits-all models cannot address local corruption effectively. She says extraordinary […]
# Die Departement van Elektrisiteit en Energie, die WNNR en die Wêreldbankgroep het ‘n strategiese raamwerk vir die ontwikkeling van aflandige windkrag in Suid-Afrika bekend gestel. Die bekendstelling was tydens die Afrika Groenwaterstof-beraad in Kaapstad. Adjunkminister Alexandra Abrahams sê Suid-Afrika se geografiese ligging sorg vir bestendige windtoestande langs die kus, wat geleenthede skep vir die […]
# Die EU baan die weg om Kanada sy eerste geassosieerde lid te maak. Die president van die Europese Kommissie, Ursula von der Leyen, sê dié status is nie tans in die EU se verdrae nie en beteken nie volle lidmaatskap nie. Sy meen so ‘n reëling kan samewerking tussen die EU en Kanada op […]
# Betogings vind in verskeie lande plaas namate skerp stygings in brandstofpryse lewenskoste verder opjaag. Betogings is reeds in Sirië, Guatemala, Portugal, Frankryk en die Filippyne aangemeld terwyl die oorlog tussen Amerika en Iran wêreldwye energievoorrade ontwrig. Oliepryse het tot heelwat meer as 100-dollar per vat gestyg, wat vervoerkoste en huishoudelike uitgawes raak. Betogers in […]
# Die Suid-Afrikaanse Kamer van Handel en Nywerheid sê handelsomstandighede het in Julie en Augustus effens verbeter, maar bly uitdagend. SACCI meld dat sy aanwysers vir huidige toestande herstel het van 35 in Junie tot 42 in Augustus. Die kamer se uitvoerende hoof, Alan Mukoki, waarsku dat stygende ru-oliepryse sake-insetkoste kan verhoog en besteding kan […]