# President Volodimir Zelensky sê Oekraïne sal nog twee tot drie jaar Europese finansiële steun benodig om teen Rusland te veg. Kiëf was grootliks afhanklik van militêre en finansiële steun van buitelandse bondgenote sedert Moskou se grootskaalse inval in Februarie 2022. Leiers van die Europese Unie het verlede week die Europese Kommissie opdrag gegee om […]
# Moody’s Ratings has shown confidence in Johannesburg’s finances, citing sound operations, moderate debt, and prudent management despite political turmoil and wasteful spending. Analysts said the city maintains positive margins and solid financial oversight, however, warned of rising debt from infrastructure backlogs and population growth. The review contrasts with Finance Minister Enoch Godongwana’s concerns over […]
# Die finansiëledienstemaatskappy RMB het in samewerking met die Gordon-instituut vir Sakewetenskap, die 2025/26 verslag oor waar om in Afrika te belê vrygestel. Seychelle en Mauritius behou die eerste twee plekke, terwyl Egipte, Suid-Afrika en Marokko die top vyf voltooi. Die Ivoorkus het met agt plekke tot agtste gestyg, terwyl Nigerië met nege plekke tot […]
# Die vrugteverspreider Tru-Cape verwag sy grootste kersie-oes ooit in Ceres in die Wes-Kaap, na byna perfekte groeitoestande. Die direkteur vir Aankope, Calla du Toit sê ‘n ideale kombinasie van reënval en sonskyn het die vruggrootte en soetheid verhoog. Hy sê die 2025-oes het tot tien dae vroeg begin, wat die verkoopsvenster voor Kersfees verleng […]
# Fruit distributor Tru-Cape expects its biggest-ever cherry harvest in the Western Cape town of Ceres, following near-perfect growing conditions. Procurement director Calla du Toit says an ideal mix of rainfall and sunshine has boosted fruit size and sweetness. Du Toit says the 2025 harvest began up to ten days early, extending the sales window […]
# Financial services company RMB, in collaboration with the Gordon Institute of Business Science, has launched the Where to Invest in Africa 2025/26 report. Seychelles and Mauritius retain the top two spots, while Egypt, South Africa, and Morocco round out the top five. The Ivory Coast rose eight places to eighth, while Nigeria dropped by […]
# Die DA in die Wes-Kaap sê die provinsiale Departement van Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme se 2024/25- jaarverslag lewer duidelike bewyse dat skoon bestuur en gedissiplineerde besteding tot werklike ekonomiese aanwins lei. Die departement het nog ‘n skoon oudit behaal, 98,8-persent van sy begroting van 501-miljoen-rand bestee en byna 90-persent van sy prestasie-aanwysers behaal. Noko […]
# Die vakbondfederasie Saftu het kommer uitgespreek oor die minister van Vervoer, Barbara Creecy, se uitnodiging aan privaat vennote om in Suid-Afrika se passasier-spoorwegstelsel te belê. Die stap vorm deel van die regering se breër plan om die land se vervoernetwerk te moderniseer en privaat beleggings te lok om betroubaarheid en veiligheid te verbeter. Asive […]
# Die Wes-Kaapse LUR vir Infrastruktuur, Tertuis Simmers, het in vennootskap met FNB 70 titelaktes aan minderbevoorregte huiseienaars oorhandig. Die projek val onder FNB se behuisingsubsidie-program. Dit help huiseienaars finansieel deur goedgekeurde behuisingsubsidies te gebruik om uitstaande leningsbedrae te vereffen, wat die kansellasie van verbande en die uitreiking van titelaktes moontlik maak. Simmer sê die […]