# Transport minister Barbara Creecy says regular rail maintenance is key to increasing freight transport to 250-million tonnes a year by 2029. She made the remarks during an oversight visit to the iron ore line maintenance shutdown in the Northern Cape yesterday. The shutdown runs until 16 October, with repairs aimed at improving rail safety […]
# Business Leadership South Africa het ‘n beroep op die regering gedoen om duidelike spertye te bepaal vir privaat belegging in die elektrisiteitsnetwerk. In haar weeklikse nuusbrief het die uitvoerende hoof, Busisiwe Mavuso, gesê planne om maatskappye te nooi om vir nuwe transmissieprojekte te tender is tot die tweede kwartaal van volgende jaar uitgestel. Mavuso […]
# Die minister van Vervoer, Barbara Creecy, sê gereelde instandhouding van die spoornetwerk is noodsaaklik om vragvervoer teen 2029 tot 250-miljoen ton per jaar te verhoog. Sy het die opmerkings gister gemaak tydens ’n oorsigbesoek aan die instandhoudingsluiting aan die ysterertsspoorlyn in die Noord-Kaap. Die sluiting duur tot 16 Oktober, met herstelwerk wat daarop gemik […]
# Die nuwe uitvoerende hoof van die Padongelukkefonds, Waseem Carrim, sê hy wil die fonds se finansiële stelsel hervorm, bedrog en korrupsie hok slaan en die groot agterstand in eise aanpak. Hy neem op 1 November die leisels oor en word die fonds se vyfde uitvoerende hoof in net meer as ‘n jaar. Die fonds […]
# ‘n Brand het Parys se oudste onderdak voedselmark vernietig. Die geskiedkundige mark in die Marais-distrik van die Franse hoofstad dateer uit die vroeë 1600’s en bestaan al langer as 400 jaar. Die mark is vroegoggend deur vlamme verswelg. Brandbestryders kon dit onder beheer bring, maar die struktuur is grootliks vernietig en ‘n deel het […]
# A fire has destroyed Paris’s oldest covered food market. The historic site dates back more than 400 years. The Marché des Enfants-Rouges in the French capital’s Marais district was engulfed by flames early this morning. Firefighters brought the blaze under control, but the market’s structure was destroyed and part of it collapsed. No deaths […]
# ‘n BBC-ondersoek toon die rekenmeesters Deloitte het gehelp om dokumente te vervals om die Russiese miljardêr Roman Abramovich se rykdom te verberg en belasting te ontduik in Brittanje. Luukse seiljagte, herehuise en privaat vliegtuie van 11,1-miljard-rand het verdwyn uit die onderneming se rekords nadat finansiële dokumente terugdateer is. BBC Panorama en die Buro vir […]
# Incoming Road Accident Fund CEO Waseem Carrim says he will reform the fund’s financial model, tackle fraud and corruption, and address its severe claims backlog. He takes office on November 1, becoming the fund’s fifth CEO in just over a year. The RAF receives more than 50-billion-rand annually, but its liabilities exceed 400-billion-rand. Carrim […]
# A BBC investigation has found accounting firm Deloitte helped falsify documents to conceal Russian billionaire Roman Abramovich’s wealth and evade tax in Britain. Luxury assets worth about 11.1-billion-rand, including superyachts, mansions and private jets, disappeared from company accounts after financial records were backdated. The findings emerged from a joint investigation by BBC Panorama and […]