# The Motor Industry Staff Association calls on the National Prosecuting Authority to trace assets linked to the Bosasa corruption scandal, including those held overseas. This follows an order by the High Court in Pretoria directing former Bosasa executive Angelo Agrizzi to repay 1.6-billion-rand to the state. MISA spokesperson Phakamile Hlubi-Majola says everyone who received […]
# The City of Johannesburg says Statistics South Africa’s latest domestic product revision provides a more accurate picture of the country’s economy, which is now estimated to be 4.9-percent larger than previously recorded. The revised figures suggest Johannesburg’s economy could be worth about 1.3-trillion-rand, although this is an estimate and not an official metropolitan figure. […]
# Business Leadership South Africa vra kiesers om beter dienslewering te eis in die munisipale verkiesing. Die organisasie sê munisipaliteite moet aanspreeklik gehou word vir basiese dienslewering, die instandhouding van infrastruktuur en die verantwoordelike bestuur van openbare geld. Die organisasie verwelkom die nuwe plaaslike regeringsbeleid wat wegbeweeg van ‘n eenvormige benadering tot munisipaliteite. Die uitvoerende […]
# Statistiek Suid-Afrika sê likwidasies van ondernemings het in September met 12,3-persent van 285 tot 250 gedaal vergeleke met dieselfde maand verlede jaar. Ondernemingslikwidasies het met 27 gevalle afgeneem, terwyl likwidasies van beslote korporasies met agt gedaal het. Onica Mushwana van Statistiek Suid-Afrika sê die syfers toon ook ‘n daling van 17-persent in likwidasies tussen […]
# Die Absa-aankopebestuurdersindeks het vir die tweede agtereenvolgende maand verbeter en in Oktober tot op 49,6 punte gestyg, vanaf ‘n hersiene 48,7 punte in September. Die vervaardigingsektor bly egter onder druk, met sakebedrywighede en nuwe bestellings steeds onder die 50-punt-kerf. Werkskepping bly swak terwyl stygende brandstofkoste en ‘n swakker rand vervaardigers se aankoopkoste opjaag. Die […]
# Die Hooggeregshof in Pretoria het gelas die voormalige bedryfshoof van Bosasa, Angelo Agrizzi, moet meer as 1,6-miljard-rand aan die staat terugbetaal in verband met onwettige voordele weens Bosasa se korrupte bedrywighede. Agrizzi is verlede jaar skuldig bevind op drie aanklagte van korrupsie en een van geldwassery vir sy rol in ‘n korrupsienetwerk wat regeringskontrakte […]
# Iranse onderhandelaars het samesprekings met Katarse bemiddelaars in Doha laat vaar terwyl diplomatieke pogings voortduur om die oorlog met Amerika te beëindig. ‘n Amptenaar sê die afvaardiging het nie vertrek oor probleme met die onderhandelings nie. ‘n Konsepooreenkoms word tans vir kommentaar versprei en nog ‘n vergadering bly moontlik. Iran sê sy sewe-stap-plan sluit […]
# Die adjunkminister van Handel, Nywerheid en Mededinging, John Steenhuisen, sê Afrika se blou ekonomie bied beduidende beleggingsgeleenthede en dra sowat 6,53-duisend-miljard-rand tot die ekonomie by. Hy het op BlueInvest Africa 2026 in Kaapstad gesê Suid-Afrika se lang kuslyn en strategiese ligging langs internasionale handelsroetes skep reuse-moontlikhede vir groei en die blou ekonomie kan inklusiewe […]
# Die minister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Parks Tau, sê 141 maatskappye het beleggings van meer as 548-miljard- rand in Suid-Afrika se spesiale ekonomiese sones beloof, wat moontlik meer as 60-duisend permanente werksgeleenthede kan skep. Hy het in Steelpoort, Limpopo, na die Fetakgomo-Tubatse-sone verwys, wat reeds beplande beleggings van 52,6-miljard-rand gelok het. Die projekte […]