# Botswana se president, Duma Boko, sê Afrika-lande moet hul samewerking versterk om bestand te wees teen internasionale, ekonomiese en geopolitieke uitdagings. Hy het op die Suid-Afrika-Botswana-bi-nasionale kommissie se beraad gefokus op die stygende lewenskoste, energie-onsekerheid en klimaatsverandering. Boko het Afrikalande aangemoedig om te belê in vernuwing en kennisontwikkeling om inklusiewe ekonomiese groei te bevorder. […]
# The CEO for Cassava Technologies in South Africa and Botswana, Ziaad Suleman, says Africa cannot fall behind in technological development and digital infrastructure. Speaking at a Bowmans seminar, Suleman called for more data centres across Africa, as Africa remains reliant on foreign infrastructure. Suleman said Africa’s data centre market could grow from 57.9-billion-rand in […]
# The Western Cape MEC for Agriculture, Economic Development and Tourism, Ivan Meyer, says a new trade deal with China will boost economic growth, create jobs and strengthen the province’s citrus industry. The new agreement will ease export requirements and strengthen competitiveness for local producers. Meyer added the deal comes at a time of global […]
# Die MK-party vra die bedanking van die adjunkminister in die Presidensie, Steve Letsike, as vise-president van die Suid-Afrikaanse Aptekersraad. Die party sê Letsike se dubbele rol wek kommer oor bestuur, etiek en die onafhanklikheid van die reguleerder. Patrick Motubatse van die party het aan SABC News gesê ‘n dienende adjunkminister moenie ‘n pos in […]
# President Cyril Ramaphosa says several South African companies want to expand investments in Botswana to boost job creation and skills development. Speaking at the sixth South Africa-Botswana bi-national commission summit, Ramaphosa praised the long-standing ties between the two countries and thanked Botswana for supporting South Africa’s anti-apartheid struggle. He says the commission remains important […]
# President Cyril Ramaphosa sê verskeie Suid-Afrikaanse ondernemings wil beleggings in Botswana uitbrei om werkskepping en vaardigheidsontwikkeling ‘n hupstoot te gee. Hy het op die sesde Suid-Afrika-Botswana-bi-nasionale kommissie se beraad die langdurige bande tussen die buurlande geprys en Botswana bedank vir sy ondersteuning tydens Suid-Afrika se anti-apartheidstryd. Hy sê die kommissie is steeds belangrik om […]
# President Cyril Ramaphosa says South Africa’s agricultural sector is ready to partner with Botswana to strengthen food security and grow its farming industry. Speaking at the South Africa-Botswana Bi-National Commission Summit, Ramaphosa urged ministers to resolve agricultural import restrictions by December 2026. Ramaphosa highlighted opportunities in mining, energy and infrastructure, including the Mmamabula-Lephalale Rail […]
# PwC se Globale Infrastruktuurvooruitsig-verslag van 2025 tot 2050 voorspel Suid-Afrika se infrastruktuur-besteding sal teen 2050 9,5-duisend-miljard-rand oorskry. Die verslag sê vervoer, hulpbronne en krag sal oor die volgende 25-jaar 63-persent van die algehele belegging vorm. Jaarlikse infrastruktuur-besteding sal na verwagting teen 2050 met 39-persent tot 26-miljard-dollar styg. PwC sê die groeiende vraag na kunsmatige […]
# Die vakbondfederasie Cosatu is bekommerd omdat die Werkloosheidsversekeringsfonds nie sy ou webwerf gesluit het nie. Dit het veroorsaak dat duisende werklose Suid-Afrikaners hul WVF-eise op ‘n verouderde stelsel indien. Cosatu se woordvoerder, Zanele Sabela, sê die ou platform is steeds in werking en daar is geen aanduiding dat dit nie meer geldig is nie: