# UN Secretary-General Antonio Guterres called on artificial intelligence companies to disclose their growing environmental footprint and commit to powering every data centre with renewable energy by 2030. Guterres said at the London Climate Action Week if AI was going to help build a better future, it must be honest about what it costs the […]
# Transnet het ‘n formele versoek om voorstelle aan twee gekeurde bieërs uitgereik vir die stigting van LeaseCo, ‘n openbare privaat spoorverhuringsonderneming. Die entiteit sal lokomotiewe en waens aanskaf en bestuur, en aan plaaslike en streekspooroperateurs verhuur. Transnet sê die privaat vennoot sal kapitaal, tegniese kundigheid en operasionele ondersteuning verskaf. Ongeveer 500 lokomotiewe en 17-duisend […]
# Die Departement van Water en Sanitasie sê die beëindiging van kontrakte vir 178 werkers van die Vlakfontein-kanaalrehabilitasieprojek in Standerton, Mpumalanga, is nie ‘n afleggingsproses nie. Woordvoerder Sean Phillips sê die werknemers is aangestel op projekgebaseerde kontrakte, wat gestaak is weens bedryfs- en infrastruktuur-uitdagings. Kontrakte sal op 30 Junie eindig. Phillips sê die projek kan […]
# Sokker: Die Engelse reus Manchester United het ‘n reuse-stuk grond van 10-hektaar bekom vir die oprigting van ‘n hipermoderne stadion met sitplek vir 100-duisend toeskouers. Dis so groot soos 14 standaard-sokkervelde. Die klub het die grond gekoop van die nywerheidsmaatskappy Indurent, wat behoort aan die eiendomsgroep Blackstone. Die geskiedkundige projek gaan na raming 43,5-miljard-rand […]
# Die Wes-Kaapse LUR vir Landbou, Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme, Ivan Meyer, het ‘n vierpunt-noodreaksieplan uiteengesit om doeltreffendheid op die Kaapstadse hawe te verbeter. Dit is aangewys as die swakste onder 400 wêreldhawens op die Wêreldbank se houerhawe-prestasie-aanwyser vir 2025. Die plan sluit maatreëls in om opeenhoping te bestuur en bedryfs-ontwrigtings te beperk. Meyer sê […]
# The leader of Build One South Africa, Mmusi Maimane, has called for stronger parliamentary oversight of South Africa’s two-point-67-trillion-rand budget. Speaking during the Appropriations Bill debate in Parliament, he says the legislature must be better equipped with time, technical capacity and resources to scrutinise public spending effectively. Maimane warns that budgeting remains overly executive-driven, […]
# Die Namibiese Kommunikasie-reguleringsowerheid het ‘n appèl-aansoek van Starlink van Elon Musk van die hand gewys nadat sy lisensie‑aansoeke vroeër afgekeur is. Die aansoek om vaste satellietdienste te lewer is in Maart verwerp omdat dit nie aan plaaslike eienaarskapsvereistes voldoen nie. Namibiese wetgewing verbied telekommunikasielisensiehouers om deur buitelanders beheer te word, en beperk buitelandse eienaarskap […]
# Adjunkpresident Paul Mashatile het die sterk politieke vertroue en solidariteit van die verlede herbevestig wat steeds die verhouding tussen Suid-Afrika en China rugsteun, binne die raamwerk van omvattende strategiese samewerking. Hy het vandag ‘n bilaterale gesprek met China se visepresident, Han Zheng, gehad as deel van sy werksbesoek aan die land. Mashatile sê Suid-Afrika […]
# Soccer: English giants Manchester United has secured a massive 10-hectare piece of land, equal to about 14 standard soccer pitches, clearing the path to build a state-of-the-art 100-thousand-seater stadium. The club purchased the site from industrial firm Indurent, owned by real estate giant Blackstone. The historic project is estimated to cost around 43.5-billion-rand and […]