# Die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni het Suid-Afrika se deelname volgende week aan die 80ste sitting van die Verenigde Nasies se Algemene Vergadering in New York bevestig. Ntshavheni sê president Cyril Ramaphosa sal die afvaardiging lei, met die fokus op multilateralisme, menseregte, volhoubare ontwikkeling en vreedsame konflikoplossing. Sy lig ook Suid-Afrika se gevorderde […]
# Die monetêre beleidskomitee van die Reserwebank het besluit om die terugkoopkoers op 7-persent en die prima uitleenkoers op 10.5-persent te hou. Die president van die Reserwebank, Lesetja Kganyago, sê die besluit, wat deur vier van die ses komiteelede ondersteun word, weerspieël die verwagting dat inflasie in die komende maande sal styg, en ‘n hoogtepunt […]
# The Reserve Bank’s Monetary Policy Committee has voted to keep interest rates unchanged, holding the repo rate at seven-percent and the prime lending rate at 10.5-percent. Governor Lesetja Kganyago says the decision, backed by four of six Monetary Policy Committee members, reflects expectations that inflation will rise in coming months, peaking near four-percent. He […]
# Die kabinet verwelkom Suid-Afrika se jongste BBP-syfer wat 0,8-persent groei in die tweede kwartaal van 2025 aandui, ‘n verbetering vanaf 0,1-persent in die eerste kwartaal. Minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, sê die verhoging dui ‘n breë-basis herstel in vervaardiging, mynwese, en handel aan, en verhoogde huishoudelike gebruik. Sy het ook Fitch se besluit […]
# Die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, sê die kabinet is verheug oor die jongste vorderingsverslag van die Presidensiële Jeugwerkgroep vir April tot Junie. Meer as 5,6-miljoen jongmense het geregistreer op die Nasionale Bestuursnetwerk, wat die teiken van vyf-miljoen oortref, en 1,9-miljoen jongmense het geleenthede vir tydelike inkomste benut. Ntshavheni sê dit weerspieël die […]
# Die monetêre beleidskomitee van die Reserwebank het besluit om die terugkoopkoers op 7-persent en die prima uitleenkoers op 10.5-persent te hou. Dit volg nadat inflasie vir Augustus op 3.3-persent was, vergeleke met 3.5-persent in Julie. Die bank se inflasieteiken is nou op 3-persent.
# Die minister van Binnelandse Sake, Leon Schreiber, sê die Elektroniese Reisbemagtingingstelsel gebruik kunsmatige intelligensie om korrupsie te beveg. Hy het by die Toerisme Leierskonferensie by Sun City, verduidelik dat die digitale platform visumaansoeke sal outomatiseer, paspoorte sal verifieer, en selfies met paspoortfoto’s vergelyk. Die stelsel, wat aanvanklik vir toeristevisums van minder as 90-dae gebruik […]
# The monetary policy committee of the Reserve Bank has decided to hold the repo rate at 7-percent and the prime lending rate at 10.5-percent. This follows after inflation for August was at 3.3-percent compared to 3.5-percent in July. The bank’s inflation target is now at 3-percent.
# The minister in The Presidency Khumbudzo Ntshavheni has confirmed South Africa’s participation in the 80th session of the United Nations General Assembly in New York next week. Ntshavheni says president Cyril Ramaphosa will lead the delegation, focusing on multilateralism, human rights, sustainable development, and peaceful conflict resolution. She also highlighted South Africa’s advanced agenda […]