# Ekonomiese ontleders sê die skikking van 6,3-miljard-rand in die Steinhoff-skandaal is ‘n belangrike stap om dit af te handel. Die Reserwebank het sy sewe jaar lange ondersoek afgesluit en die ooreenkoms met die opvolger Ibex Group as geregverdig bestempel. Die fondse gaan na die staat, met die opheffing van batebeperkings wat Ibex se afhandeling […]
# Lindiwe Zulu van die ANC het die voorgestelde Amerikaanse sanksiewetsontwerp teen ANC-leiers as ongelukkig beskryf. Dit volg nadat die Amerikaanse Buitelandse Sakekomitee die Wet op die Hersiening van Bilaterale Betrekkinge tussen die VSA en Suid-Afrika met 34 stemme teen 16 aanvaar het. In ‘n onderhoud met SABC News het Zulu gevra vir dialoog en […]
# Economic analysts say the 6.3-billion-rand settlement in the Steinhoff scandal marks a key step toward closure. The Reserve Bank has wrapped up its seven-year probe, calling the deal with successor Ibex Group reasonable and justifiable. The funds go to the state, with asset restrictions lifted to allow Ibex’s wind-down. While not fully addressing investor […]
# ANC’s Lindiwe Zulu has described the proposed US sanctions bill targeting ANC leaders as unfortunate. This comes after the US House Foreign Affairs Committee passed the US-South Africa Bilateral Relations Review Act by 34 votes to 16. Speaking to the SABC News amid the Liberation Movement Summit in Johannesburg, Zulu urged for dialogue and […]
# Die DA het die regering van die Wes-Kaap gelukgewens met sy eerste mylpaal in die provinsie se program van energie-veerkragtigheid wat sy afhanklikheid van Eskom met tot 750-megawatt verminder het. Dít beskerm ondernemings en inwoners teen die impak van beurtkrag. Benedicta van Minnen van die DA sê hoewel kragopwekking nie ‘n provinsiale verantwoordelikheid is […]
# The DA has commended the Western Cape government for reaching its first target in the provincial energy resilience programme ahead of schedule. The programme has reduced the province’s reliance on Eskom by up to 750 megawatts, helping to shield businesses and residents from the impact of load-shedding. The DA’s Benedicta van Minnen says while […]
# City Power het berigte van ’n klopjag en dokumentbeslaglegging deur die Valke by sy hoofkantoor in Johannesburg ten sterkste veroordeel. Berigte het vroeër daarop gedui dat topbestuurders, insluitend die uitvoerende hoof, Tshifularo Mashava, betrek word by twyfelagtige kontrakte van miljoene rande met mislukte instandhouding, verhoogde betalings en uitkontraktering. City Power se woordvoerder Isaac Mangena […]
# City Power has denounced reports of a raid and document seizure by the Hawks at its Johannesburg headquarters. Earlier claims suggested top executives, including CEO Tshifularo Mashava, were linked to dubious multi-million-rand contracts involving failed maintenance, inflated prices to purchase electricity infrastructure, and outsourced duties. City Power spokesperson Isaac Mangena insists no raid, seizures, […]
# Die Nasionale Verbruikerskommissie het aangekondig dat ‘n groot aantal Ford-modelle herroep moet word weens ernstige veiligheids-gevare. Dit sluit in Ranger-, Everest-, Puma- en EcoSport- modelle. Die voertuie se enjins kan afskakel en brandstoflekkasies of handremprobleme veroorsaak. Die modelle wat geraak word is tussen 2021 en vanjaar verkoop. Die kommissie se woordvoerder, Pheto Ntaba, vra […]