# Parliament’s Portfolio Committee on Public Works and Infrastructure has urged Public Works and Infrastructure minister Dean Macpherson to submit a full forensic report on the Independent Development Trust’s hospital oxygen tender. Chairperson Carol Phiri told SABC News that the committee rejected the summary report tabled this week, insisting that Parliament requires the complete document […]
# Die Vryheidsfront Plus het sy ontsteltenis uitgespreek oor die Ekurhuleni Munisipaliteit se 2025/2026 finansiële jaarverslag. Denise Janse van Rensburg van die party sê hoewel die metro voorgee sy invorderingskoers is 96,26-persent, wys vorige verslae dis in der waarheid 11,8-persent in Eskom-gebiede. Sy sê die kontantreserwe het tot slegs 15 dae gedaal, ver onder die […]
# Solidariteit, in samewerking met die boormaatskappy Booysens Bore, het 65 werkers van die maatskappy van afdanking gered. Dit volg na die sluiting van Assmang Beeshoek se ystermyn naby Postmasburg in die Noord-Kaap. Die myn is gedwing om te sluit weens die voortgesette ekonomiese krisis wat beide die myn en die breër ekonomie raak. Pieter […]
# The Freedom Front Plus has expressed alarm at the Ekurhuleni Municipality’s first quarter of the 2025/2026 financial year report. The party’s Denise Janse van Rensburg says although the metro claims its collection rate is 96.26-percent, previous reports indicate that collection levels in Eskom areas are, in fact, as low as 11.8-percent. She says cash […]
# Solidarity, in partnership with drilling company Booysens Bore, has helped save 65 workers of the company from retrenchment. This follows the closure of Assmang’s Beeshoek iron ore mine near Postmasburg in the Northern Cape. The mine was forced to cease operations due to the ongoing economic crisis affecting both the mine and the broader […]
# Die vakbond Numsa ruk vandag op na die kantoor van die Nasionale Tesourie in Pretoria. Die vakbond eis dat die regering ophou sake doen met sekuriteitsmaatskappye wat nie kollektiewe ooreenkomste nakom nie. Numsa se nasionale woordvoerder, Phakamile Hlubi-Majola, sê hierdie maatskappye sluit Modise Security, Mjayeli Security, Kya Guard Security en Urban Ithuba Security in:
# The National Union of Metalworkers of South Africa will be marching to the offices of the National Treasury in Pretoria today. The union is demanding that the government stop doing business with security companies that are not complying with collective agreements. Numsa’s national spokesperson, Phakamile Hlubi-Majola, says some of the non-compliant companies include Modise […]
# Die Vereniging van Privaat Sekuriteitseienaars van Suid-Afrika veroordeel korrupsie, misdadigheid en bestuursmislukkings met die Privaat Sekuriteitsektor-voorsorgfonds. Die vereniging verwys na onwettige tenders, omkopery, nepotisme en wanbestuur van ongeveer 14-miljard-rand. Tapsosa waarsku dat werkers se aftree- en begrafnisvoordele bedreig word. Die vereniging het ‘n klag by die Finansiële Sektor Gedragsowerheid ingedien en doen ‘n beroep […]
# Die minister van Vervoer, Barbara Creecy, sê die houerterminaal in Kaapstad is ‘n noodsaaklike komponent in die uitvoer van produkte na wêreldmarkte. Creecy het tydens ‘n toesigbesoek om Transnet se gereedheid vir die sagtevrugte-uitvoerseisoen te beoordeel, beklemtoon dat die hawe ‘n sleutelspilpunt vir die Wes-Kaap is wat noodsaaklike ekonomiese groei en werkskepping bevorder. Sy […]