# South Africa Wine has released its inaugural Environmental, Social and Governance Position Paper, outlining the industry’s commitment to sustainable, inclusive, and responsible wine production. CEO Rico Basson says it balances global expectations with local realities and invites stakeholders to adopt its principles. The paper sets out a phased implementation plan, encouraging collaboration across government, […]
# Die Nasionale Jeugontwikkelingsagentskap ontwikkel ‘n interne kunsmatige intelligensiebeleid om jeuggeleide besighede in die digitale ekonomie te befonds. Adjunkvoorsitter Bonga Makhanya sê die agentskap wil met regeringsinstellings saamwerk om tegnologiese groei te bevorder, aangesien baie jongmense in tegnologie nie ondersteuning het om hul besighede te ontwikkel nie. Hy het aan SABC News beklemtoon KI sal […]
# The National Youth Development Agency is developing an internal artificial intelligence policy to fund youth-led businesses in the digital economy. Deputy chairperson Bonga Makhanya says the agency aims to partner with government entities to drive technological growth as many young people in tech lack support to scale their businesses. He emphasised to SABC News […]
# South Africa Wine het sy eerste verslag oor sy omgewings-, maatskaplike en bestuursposisie bekendgestel waarin hy die bedryf se verbintenis tot volhoubare, inklusiewe en verantwoordelike wynvervaardiging uiteensit. Die uitvoerende hoof, Rico Basson, sê dit balanseer wêreldwye verwagtinge met plaaslike werklikhede en nooi rolspelers uit om die beginsels te aanvaar. Die verslag bevat ʼn gefasseerde […]
# The South African Table Grape Industry says the 2025/26 season has begun positively, with exports projected at 79.4-million cartons, up 0.6-percent from last year. CEO Mecia Petersen attributes the growth to favourable weather and improved fruit quality. She says enhanced efficiency at the Cape Town Container Terminal, supported by new Transnet equipment, strengthens reliability. […]
# Die Suid-Afrikaanse Tafeldruifbedryf sê die 2025/26-seisoen het goed afgeskop en uitvoere word op 79,4-miljoen kartonne beraam wat 0,6-persent meer is as verlede jaar. Die uitvoerende hoof, Mecia Petersen, skryf dit toe aan gunstige weerstoestande en beter vruggehalte. Sy sê groter doeltreffendheid by Kaapstad se vraghouerterminaal en nuwe Transnet-toerusting versterk betroubaarheid. Petersen sê Suid-Afrika voer […]
# City Power veroordeel die opsetlike vernietiging van straatligte op belangrike roetes in Johannesburg, insluitend die M1 tussen Southgate en Killarney, voor die G20-beraad. Woordvoerder Isaac Mangena sê dit is sonder twyfel sabotasie, aangesien die onderneming nuwe ligte ingesit het wat nou opsetlik beskadig word. Hy doen ‘n beroep op die SAPD en die Johannesburgse […]
# City Power has condemned the deliberate destruction of streetlights along key Johannesburg routes, including the M1 between Southgate and Killarney ahead of the G20 Summit. Spokesperson Isaac Mangena says it is an act of sabotage as the utility placed newly repaired lights which are being cut down suggesting intentional disruption. He urges the SAPS […]
# Die Departement van Bosbou, Visserye en die Omgewing het Suid-Afrika se volle steun vir die internasionale verbod op kommersiële handel in ivoor- en renosterhoring bevestig. Minister Dion George het beklemtoon die land sal nie handel heropen nie en wildbeskerming bo wins prioritiseer. In die aanloop tot CITES CoP20 in Uzbekistan sê die minister Suid-Afrika […]