# Business Leadership South Africa sê Operasie Vulindlela het tasbare sukses behaal in die hervorming van elektrisiteit en visums, maar die instelling van ander noodsaaklike hervormings verloop stadiger. Operasie Vulindlela is ʼn gesamentlike projek van die Presidensie en Nasionale Tesourie om strukturele hervormings te versnel en ekonomiese herstel te ondersteun. BLSA se uitvoerende hoof, Busiswe Mavuso, […]
# Business Leadership South Africa says Operation Vulindlela has delivered tangible wins in electricity and visa reform, but implementation has slowed on other critical reforms. Operation Vulindlela is a joint initiative of the Presidency and National Treasury to accelerate the implementation of structural reforms and support economic recovery. BLSA CEO Busiswe Mavuso says the establishment of […]
# Die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika het die spertyd vir skriftelike aansoeke oor die voorgestelde reëls vir die herwinning van koste vir Onafhanklike Oordragprojekte tot vandag uitgestel. Dit was oorspronklik 27 Oktober, maar die uitstel volg na ‘n versoek deur belanghebbendes vir meer tyd. Nersa sê die uitstel sal volledige insette toelaat om ‘n regulerende […]
# Die minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Dean Macpherson, ontmoet vandag Zoeloe-koning Misuzulu kaZwelithini by die KwaKhangelamankengane Koninklike Paleis in Nongoma, KwaZulu-Natal. Die gesprekke is daarop gemik om samewerking oor infrastruktuur, werkskepping en projeklewering in die provinsie te bevorder. Macpherson, vergesel deur LUR Martin Meyer en senior amptenare, sal die Koning op hoogte bring […]
# The National Energy Regulator of South Africa has extended the deadline for written submissions on the draft Cost Recovery Rules for Independent Transmission Projects to today. Originally set for 27 October, the extension follows stakeholder requests for more time. NERSA says the extension will allow comprehensive input to shape a regulatory framework that encourages […]
# Public Works and Infrastructure minister Dean Macpherson will meet Zulu King Misuzulu kaZwelithini today at the KwaKhangelamankengane Royal Palace in Nongoma, KwaZulu-Natal. The talks aim to boost collaboration on infrastructure, job creation, and project delivery in the province. Macpherson, joined by MEC Martin Meyer and senior officials, will update the King on progress under […]
# Die Stad Ekurhuleni het die finansiële kenner en sluipmoord-oorlewende Kagiso Michael Lerutla as sy nuwe Stadsbestuurder aangestel. As geoktrooieerde rekenmeester en voormalige Groep- Hoof Finansiële Beampte het Lerutla die stad gehelp om drie agtereenvolgende skoon oudits te behaal. Hy het in 2034 ‘n sluipmoordpoging oorleef en word beskryf as ‘n simbool van veerkragtigheid en […]
# The City of Ekurhuleni has appointed finance expert and shooting survivor Kagiso Michael Lerutla as its new City Manager. A chartered accountant and former Group Chief Financial Officer, Lerutla helped the city achieve three consecutive clean audits. He survived an assassination attempt in 2023 and has been described as a symbol of resilience and […]
# Die handelsreus Walmark het sy debuut in Afrika gemaak met die opening van sy eerste handelsmerkwinkel in die Clearwater-winkelsentrum in Johannesburg. Die winkel word deur Massmart bestuur en, stel die winkel die filosofie van “Lae Pryse Elke Dag” aan Suid-Afrika bekend. Die uitvoerende bestuurder van Massmart, Miles van Rensburg, sê die bekendstelling begin ‘n […]