# Die landbou-organisasie TLU SA sê hulle is tevrede met Suid-Afrika se graanprodusente wat hierdie sesoen ‘n rekord-oes gelewer het. Die land se totale graan- en oliesaad-oes is meer as 23-miljoen-ton, wat 30-persent meer is as verlede jaar. Die mielie-oes alleen is 16,33-miljoen-ton, wat baie hoër is as die nasionale behoefte van 12-miljoen-ton. Bennie van […]
# The agriculture organisation, TLU SA, says it is pleased with South Africa’s grain producers for delivering a record-breaking harvest this season. The country’s total grain and oilseed harvest has exceeded 23-million tonnes, a 30-percent increase compared to last year. Maize harvest alone is at 16.33-million tons, well over the national need of 12-million tons. TLU […]
# Die regering sê die momentum wat Suid-Afrika se G20-presidentskap geskep het, verskaf ʼn unieke platform om die land se toerisme-aantreklikhede aan duisende internasionale afgevaardigdes te vertoon. Meer as 7,6-miljoen internasionale toeriste het die land tussen Januarie en September vanjaar besoek. Die regering se adjunkwoordvoerder, William Baloyi, sê die land het sy posisie versterk as […]
# Die Suid-Afrikaanse Kajuitbemanningsvereniging sê hy gaan die KVBA nader vir ʼn sertifikaat om by FlySafair te staak. Dit volg nadat die lugredery besluit het om bemanningslede uit te sluit oor ʼn salarisgeskil. Die vereniging sê hy was gewillig om die voorgestelde vierjaar-ooreenkoms, wat ʼn salarisverhoging van 5,7-persent insluit, te aanvaar. Hy sê die werkgewer […]
# Government says the momentum generated by South Africa’s G20 Presidency has provided a unique platform to showcase the country’s tourism offerings to thousands of international delegates. More than 7.6-million international tourist arrivals were recorded between January and September this year. Deputy government spokesperson, William Baloyi, says the country has reinforced its position as a […]
# The South Africa Cabin Crew Association says it will approach the CCMA for a certificate to strike at FlySafair. This follows a move by the airline to lock out cabin crew members over a wage deadlock. SACCA says it was willing to accept the tabled four-year agreement, which includes a 5.7-percent salary increase. However, […]
# Ekonome van FNB sê petrol- en dieselprysverlagings kan help om inflasie te vertraag en verbruikersvertroue verbeter. Van vandag af is 93-oktaan- en 95-oktaan-petrol 51-sent per liter goedkoper, terwyl dieselpryse met 19- tot 21-sent per liter daal. FNB-ekonoom, Paul Makube, sê laer brandstofkoste help met vervoer- en produksiekoste, wat huishoudings meer besteebare inkomste gee en […]
# Die regering het die noemenswaardige toename in aankomste deur internasionale toeriste tussen Januarie en September verwelkom. Die Departement van Toerisme het meer as 7,6-miljoen aankomste bevestig, wat volgehoue herstel en hernieude vertroue in Suid-Afrika as ‘n vooraanstaande wêreldwye toerismebestemming weerspieël. Dit is ‘n toename van meer as 1,1-miljoen besoekers in vergelyking met dieselfde tydperk […]
# President Cyril Ramaphosa het die verslag van die G20 se buitengewone komitee van onafhanklike deskundiges oor globale ongelykheid ontvang. Die verslag, onder die leiding van Nobelpryswenner, die ekonoom Joseph Stiglitz, ondersoek die dryfvere van ongelykheid en bied praktiese stappe om die welvaartgaping te verminder. Ramaphosa sê aan die media, ongelykheid dreig demokrasie, menswaardigheid en […]