# Electricity and Energy deputy minister, Samantha Graham-Maré, says there is still an opportunity for building owners and energy stakeholders to assist with recruiting and placing Energy performance certificate practitioners. The South African National Energy Development Institute programme also helps building owners by providing skilled staff to ensure compliance and reduce energy costs. Graham-Maré added […]
# Energy regulator Nersa has registered 181 new generation facilities between July and September, for the 2025/2026 financial year. These facilities add over one-thousand megawatts of capacity and attract an estimated 31- billion-rand in investment. Solar power dominates the new projects, with Gauteng, Western Cape, and Limpopo hosting the most facilities. Nersa’s Charles Hlebela says most […]
# Die Kommissie vir Internasionale Handelsadministrasie het bevind dat ontduiking van teenstortingsbelasting op voertuig-voorruite plaasvind, wat ‘n wesenlike impak op die Suider-Afrikaanse Doeane-unie het. Die administrasie sê invoere uit China en Maleisië word verkeerd geklassifiseer om heffings te ontduik. Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens het nou voorlopige heffings ingestel om tariefvermyding te beperk. Die kommissie het die […]
# Die adjunkminister van Gesondheid, Joe Phaahla, spoor G20-leiers aan om strukturele uitdagings aan te pak wat openbare finansiering en sterk primêre gesondheidsorgstelsels beperk. Phaahla het tydens die G20-vergadering van gesondheidsministers in Polokwane, Limpopo, beklemtoon dat gesondheidsbelegging wêreldwye bestendigheid en ekonomiese voorspoed onderskraag. Afgevaardigdes bespreek universele gesondheidsdekking, tuberkulose, MIV/Vigs en malaria, insluitend die Globale Fonds […]
# Nagenoeg 37-duisend Amerikaanse soldate in Duitsland sal moontlik nié hul November-soldy ontvang nie en het inligting oor die voedselbank ontvang. Dit kom te midde van die Amerikaanse regering se stilstand van 37 dae wat die langste ooit is. Die weermag het ook riglyne op sy webwerf geplaas vir soldate in Duitsland om nood-maatskaplike voordele […]
# Solidariteit se Navorsingsinstituut het G20-lidlande versoek om tydens die komende beraad dié maand aan Suid-Afrika se rassebeleid aandag te skenk. Die instituut het ‘n versoekskrif aan G20-ambassades in Pretoria oorhandig waarin hy lande aanmoedig om vrae te vra oor Suid-Afrika se nakoming van internasionale teen-diskriminasiekonvensies. Solidariteit se woordvoerder, Connie Mulder, sê meer as 140 […]
# Deputy Health Minister Joe Phaahla has urged G20 leaders to tackle structural challenges limiting public financing and strong primary healthcare systems. Speaking at the G20 Health Ministerial in Polokwane, Limpopo, Phaahla stressed that health investment underpins global stability and economic prosperity. Delegates are discussing Universal Health Coverage, TB, HIV, and malaria, including the Global […]
# Bosasa se voormalige bedryfshoof, Angelo Agrizzi, is na ‘n pleit-ooreenkoms tot tien jaar tronkstraf gevonnis, wat weens sy gesondheid in sy geheel vir vyf jaar opgeskort is. Hy het in die Hooggeregshof in Pretoria tereggestaan op aanklagte wat verband hou met ‘n korrupsie- en geldwassery-saak van 1,8-miljard-rand vir die betaling van omkoopgeld aan regeringsamptenare […]
# Die Internasionale Vroueforum bied vandag sy wêreldwye Hoeksteenkonferensie in Kaapstad aan. Die driedaagse geleentheid bring invloedryke vroueleiers byeen om onderwerpe soos geopolitiek, kunsmatige intelligensie en kwessies van ekonomiese transformasie te bespreek. Die geleentheid, wat gehou word onder die tema Ubuntu: Ek is, omdat ons is, beklemtoon samewerking en gedeelde medemenslikheid. Die forum verteenwoordig meer […]