# President Cyril Ramaphosa het die regering se verbintenis tot inklusiewe ekonomiese groei en transformasie beklemtoon. Hy het in ‘n toespraak voor die Nasionale Raad van Provinsies, die program vir aandele-gelykheid uitgelig as ’n innoverende oplossing vir buitelandse maatskappye wat nie aan plaaslike eienaarskapsteikens kan voldoen nie. Ramaphosa sê die model stel oorsese maatskappye in […]
# President Cyril Ramaphosa has emphasised government’s commitment to inclusive economic growth and transformation. Addressing the National Council of Provinces, Ramaphosa highlighted the equity equivalent programme as an innovative solution for foreign-owned companies unable to meet local ownership targets. Ramaphosa said the model allows global firms to contribute meaningfully to transformation and redress. He warned […]
# Die Regering van Nasionale Eenheid het ‘n Mediumtermyn-ontwikkelingsplan aanvaar. President Cyril Ramaphosa het tydens ‘n toespraak voor die Nasionale Raad van Provinsies gesê die sukses van die plan sal afhang van samewerking tussen die regering, die sakewêreld, arbeid en die burgerlike samelewing. Ramaphosa het verduidelik meesterplanne rondom maatskaplike ooreenkomste het reeds die motorbedryf, suiker […]
# The Government of National Unity has adopted a Medium-Term Development Plan. Addressing the National Council of Provinces president Cyril Ramaphosa said the plan’s success depends on collaboration between government, business, labour, and civil society. Ramaphosa explained that social compacts through master plans have already boosted industries like automotive, sugar, and textiles. He emphasised that […]
# President Cyril Ramaphosa sê Suid-Afrika bly gebonde aan swart ekonomiese bemagtiging, ten spyte daarvan dat Amerika op ander sake fokus. Ramaphosa het aan die Nasionale Raad van Provinsies gesê regstelling en billikheid is grondwetlike vereistes, aangesien SEB noodsaaklik is vir inklusiewe, volhoubare groei, en moet alle Suid-Afrikaners betrek. Hy bevestig beleide word hersien om […]
# President Cyril Ramaphosa says South Africa remains firmly committed to Black Economic Empowerment, despite the US focused on other priorities. Responding to the National Council of Provinces, Ramaphosa said redress and equity are constitutional imperatives as BEE is vital for inclusive, sustainable growth and must involve all South Africans. He confirmed tha policies are […]
# Suid-Afrika bied die derde G20-sjerpabyeenkoms by Sun City in Noordwes aan onder voorsitterskap van die direkteur-generaal van Internasionale Betrekkinge, Zane Dangor. Afgevaardigdes van G20 nasies bevorder onderhandelinge voor November se spitsberaad. Dangor het die noodsaaklikheid van praktiese oplossings beklemtoon en die belangrikheid erken om geopolitieke spanning aan te pak. Hy het die sjerpas aangemoedig […]
# Namibië se Ministerie van Landbou het die tydelike verbod op die invoer en vervoer van mieliesaad uit Suid-Afrika opgehef. Die verbod is ingestel nadat Goss-verwelk, veroorsaak deur ‘n bakteriese patogeen, in invoere opgespoor is. Die ministerie se woordvoerder, Simon Nghipandulwa, sê die nuwe riglyne oor plantgesondheid is ingestel om plantsiektes te voorkom. Invoerders moet nou streng […]
# South Africa is hosting the third G20 Sherpa Meeting at Sun City, North West, chaired by International Relations director-general, Zane Dangor. Delegates from G20 nations are advancing negotiations ahead of the November summit. Dangor stressed the need for practical solutions and acknowledged the importance of addressing geopolitical tensions. He urged Sherpas to guide discussions […]