# Die dringende hofaansoek van die uitvoerende hoof van die Padongelukkefonds, Collins Letsoalo, teen sy skorsing is met koste van die hand gewys in die Hooggeregshof in Pretoria. Regter Graham Moshoana het beslis dat die fonds se besluit wettig en redelik was. Letsoalo is geskors omdat hy die Parlement se staande komitee oor Openbare Rekeninge […]
# Die vakbond COSATU het sy geaffilieerde organisasie, die National Union of Mineworkers, geluk gewens met sy suksesvolle drie-dag, nasionale kongres. Die vakbond het ook die verkiesing van Phillip Vilakazi as NUM se nuwe president verwelkom. Zanele Sabela van COSATU sê daar is ‘n behoefte vir eenheid en aksie om werkverliese te keer en om […]
# The Road Accident Fund’s CEO Collins Letsoalo’s urgent court bid to overturn his suspension for insubordination has been dismissed with costs by the Hight Court in Pretoria. Judge Graham Moshoana ruled the RAF board’s decision was lawful and reasonable. Letsoalo was suspended for defying Parliament’s Standing Committee on Public Accounts. The court found no […]
# The Congress of South African Trade Unions has congratulated its affiliate, the National Union of Mineworkers, on a successful three-day national congress. The federation has also welcomed the election of Phillip Vilakazi as the NUM’s new president. COSATU’s Zanele Sabela says there is a need for unity and action in preventing job losses and […]
# Die DA in Noordwes beweer die onderburgemeester van Tshwane en burgemeesterskomiteelid vir Finansies, Eugene Modise, skuld die Noordwes-behuisingskorporasie 12,5-miljoen-rand in onbetaalde huur vir die Morula Sun-eiendom. Die eiendom word blykbaar deur sy onderneming Mzanzi Resorts gehuur. Die DA-lid, CJ Steyl sê die huurkontrak het in 2019 teen 150-duisend-rand per maand begin en is verleng […]
# The DA in North West alleges that Tshwane deputy mayor and mayoral committee member for Finance, Eugene Modise, owes the North West Housing Corporation 12.5-million-rand in unpaid rent for the Morula Sun property. The property is said to be leased through his company, Mzanzi Resorts. The DA’s CJ Steyl says the lease began in […]
# ‘n Nuwe verslag deur die Boston Consulting Group onthul dat 52-persent van werkers wêreldwyd optimisties is oor Kunsmatige Intelligensie en generatiewe Kunsmatige Intelligensie, teenoor 35-persent in 2018. KI word grootliks aanvaar met 72-persent van die tienduisend-600 respondente in elf lande wat dit gereeld gebruik. Die aanvaarding deur leiers het egter op 51-persent vasgehak. Volgens […]
# Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, sê Afrika moet ophou om net onverwerkte grondstowwe te verskaf. Lamola het tydens die derde G20 vergadering van Sherpa-afgevaardigdes gevra vir ‘n kritieke mineraalraamwerk om veredeling, nywerheidsgroei en werkskepping te bevorder. Lamola moedig ook samewerking aan tussen die Globale Noorde en Suide vir billike ontwikkeling. […]
# A new report by Boston Consulting Group reveals 52-percent of global workers are optimistic about Artificial Intelligence and generative Artificial Intelligence, up from 35-percent in 2018. Adoption is strong, with 72-percent of ten-thousand-600 respondents across eleven countries using AI regularly. However, frontline adoption has stalled at 51-percent. The report indicates that despite job loss […]