# Minister of Public Works and Infrastructure, Dean Macpherson, says he is encouraged that the construction sector is starting to play its role to meaningfully provide jobs and opportunities for South Africans. According to the latest Quarterly Labour Force Survey, 130-thousand new jobs were created in the construction sector in the third quarter of 2025. This represents […]
# Die regering het die resultate van die derde Kwartaallikse Arbeidsmagopname vir 2025 verwelkom. Suid-Afrika se werkloosheidsyfer het met 1,3-persentasiepunte in die derde kwartaal van die jaar gedaal tot 31,9-persent vanaf 33,2-persent in die tweede kwartaal. Volgens die opname het werkende persone met 248-duisend toegeneem tot 17,1 miljoen. Die adjunkwoordvoerder van die regering, William Baloyi, […]
# Government has welcomed the third Quarterly Labour Force Survey results for 2025. South Africa’s unemployment rate has decreased by 1.3 percentage points in the third quarter of the year, moving to 31.9-percent from 33.2-percent in the second quarter. According to the survey, there was an increase of 248-thousand in the number of employed persons […]
# RISE Mzansi verskerp sy veldtog om Suid-Afrika se dobbelbedryf te hervorm. Hierdie week het die party met Betway se uitvoerende hoof, Laurence Michel, vergader om sy sewepuntplan aan te bied, met die fokus op kwessies soos advertensies en verantwoordelike dobbelary. Die week word Vrydag afgesluit met ‘n betoging buite die Departement van Handel, Nywerheid […]
# Die Raad van Gesondheidsorgfinansierders doen ‘n beroep op die minister van Finansies, Enoch Godongwana, om duidelikheid te gee oor die toekoms van mediese belastingkrediete voor vandag se mediumtermyn-begrotingsbeleidsverklaring. Die organisasie waarsku dat die verwydering van belastingkrediete voor die Nasionale Gesondheidsversekering ten volle operasioneel is, mediese skemas onbekostigbaar kan maak vir honderdduisende lae-inkomste Suid-Afrikaners. Katlego […]
# Vier organisasies, insluitend die Regshulpbronnesentrum, Ondersteuningsentrum vir Grondverandering, Surplus People Project, en Corruption Watch, sal hierdie week die parlement se portefeuljekomitee oor Grondhervorming inlig oor die mislukking van Suid-Afrika se Plaaswerkerbillikheidskemas. Hulle sê die skemas, wat bedoel is om plaaswerkers te bemagtig, het ongelykheid verdiep. Die groepe eis herstel, deursigtigheid en aanspreeklikheid vir fondse […]
# Die Suider-Afrikaanse Geloofsgemeenskappe se Omgewingsinstituut oorweeg regstappe teen die Nasionale Kernreguleerder se besluit om ‘n lisensieverlenging van 20-jaar toe te staan aan die Koeberg-kernkragstasie in Kaapstad se eenheid twee. Francesca de Gasparis van die omgewingsgroep waarsku dat die goedkeuring kritieke veiligheidsgapings oor die hoof sien, insluitend verouderde inperkingstoetse, nie-funksionele moniteringstelsels en die afwesigheid van […]
# Die GOOD-party sê terwyl Suid-Afrika se ekonomie beskeie tekens van herstel toon, bly armoede en honger steeds ‘n ernstige bron van kommer. Die party waarsku voor vandag se mediumtermyn-begrotingsbeleidsverklaring deur die minister van Finansies, Enoch Godongwana, stadige ekonomiese groei en beperkte maatskaplike verligting laat sukkel baie Suid-Afrikaners om voedsel en basiese behoeftes te bekostig. […]
# The Board of Healthcare Funders calls on Finance minister Enoch Godongwana to provide clarity on the future of medical tax credits ahead of today’s medium-term budget policy statement. The organisation warns that removing tax credits before the National Health Insurance is fully operational could make medical schemes unaffordable for hundreds of thousands of low-income […]