# President Donald Trump announced that no US officials would attend the Group of 20 summit in South Africa later this month, citing the country’s treatment of white farmers. Trump posted on his Truth Social network it’s a total disgrace that the G20 will be held in South Africa. The Trump administration has long accused […]
# Sasol het beduidende vordering aangekondig in die ontwikkeling van ‘n metaanrykgas-oplossing, MRG, wat gemik is om kontinuïteit van gasvoorsiening aan die Suid-Afrikaanse mark ná Junie 2028 te verseker. Namate aardgasproduksie uit Mosambiek afneem, het Sasol proaktief alternatiewe oplossings ondersoek om die verwagte voorsieningsgaping te oorbrug. Sasol sal van Julie 2028 tot Junie 2030 MRG […]
# The National Union of Metalworkers of South Africa has finalised a three-year wage agreement across-the-board for tyre manufacturing, running from 1 July 2025 to 30 June 2028. Hourly-paid employees in grades 1 to 7 will see annual increases. Workers below maximum pay will receive additional annual increases. Numsa’s Phakamile Hlubi-Majola says an Industry Housing […]
# Cape Town mayor Geordin Hill-Lewis says the city aims to become South Africa’s first to take over local passenger rail. This after tabling a detailed rail business plan that outlines how the network can be restored, expanded, and integrated with other public transport. The plan identifies the three most viable devolution options, all involving […]
# Die metaalwerkersvakbond Numsa het ‘n driejaar-loonooreenkoms vir alle werkers in motorbandvervaardiging gefinaliseer, wat van 1 Julie 2025 tot 30 Junie 2028 van krag is. Werkers wat per uur betaal word in grade 1 tot 7 sal jaarlikse verhogings kry. Werkers wat minder as die maksimum betaling verdien sal bykomende jaarlikse verhogings ontvang. Phakamile Hlubi-Majola […]
# Die burgemeester van Kaapstad, Geordin Hill-Lewis, sê die stad wil die eerste in Suid-Afrika word om plaaslike passasierspoorvervoer oor te neem. Die stad het pas ‘n omvattende spoorwegsakeplan ter tafel gelê wat uiteensit hoe die netwerk herstel, uitgebrei en met ander openbare vervoer geïntegreer kan word. Die plan identifiseer die drie mees lewensvatbare afwentelingsmoontlikhede, […]
# Sasol announced significant progress in the development of a Methane Rich Gas or MRG supply solution aimed at ensuring continuity of gas supply to the South African market beyond June 2028. As natural gas production from Mozambique declines, Sasol has proactively explored alternative solutions to bridge the anticipated supply gap. Sasol will be supplying […]
# President Cyril Ramaphosa het in Rome aangekom vir ‘n werksbesoek aan die Vatikaan wat gemik is op die versterking van samewerking ten opsigte van humanitêre hulp, klimaats-geregtigheid, noodreaksie en die bevordering van vrede. Ramaphosa sal pous Leo ontmoet in Suid-Afrika se eerste hoëvlak-vergadering met die nuwe pous. Die president se woordvoerder Vincent Magwenya sê […]
# Die uitvoerende hoof van die Padvragvereniging, Gavin Kelly, sê vervoerkoste begin afneem na die onlangse brandstofprysverlagings. Dieselpryse het vroeër die week met 21-sent per liter gedaal en petrol met 39-sent danksy die sterker rand. Brandstofpryse is wel steeds 21,4-persent hoër as verlede jaar, maar Kelly sê die laer koste om vragmotors te vul en […]