# Die minister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Parks Tau, het ‘n tydelike12 maande lisensieooreenkoms met Ithuba Holdings bereik om ontwrigtings aan die Nasionale Lotery te voorkom. Die aanstelling, wat vandag van krag is, kom ten spyte van ‘n hofuitspraak wat die stap as ongrondwetlik verklaar het. Tau gaan teen die teen die besluit appelleer […]
# Trade, Industry and Competition minister Parks Tau has reached a 12-month temporary licence deal with Ithuba Holdings to prevent disruptions to the National Lottery. The appointment, effective today, comes despite a court ruling calling the move unconstitutional. Tau is appealing that decision, citing public interest. Concerns were raised about halted ticket sales and funding […]
# Agbiz se hoof-ekonoom, Wandile Sihlobo, sê Suid-Afrika se landbousektor bly floreer, ondanks wêreldwye handelsuitdagings. Sihlobo het op ‘n paneelbespreking op Creamer Media gesê die sektor het produksie sedert 1994 verdubbel en voer jaarliks die helfte daarvan uit. Sihlobo waarsku dat moontlike Amerikaanse tariewe onder Donald Trump uitvoere kan benadeel, maar sê plaaslike boere is […]
# Die uitvoerende bestuurder van die Toerisme-sakeraad van Suid-Afrika, Tshifhiwa Tshivhengwa, sê lae toerismesyfers in die winter bly ‘n uitdaging in die bedryf. Tshivhengwa sê noorde van die land is ‘n ideale winterbestemming met ‘n matige klimaat en talle kulturele ervarings. Tshivhengwa moedig ondernemings aan om toerisme na die binneland te bevorder deur spesiale pryse, […]
# Tourism Business Council of South Africa CEO Tshifhiwa Tshivhengwa says winter seasonality continues to challenge the industry. Tshivhengwa highlights northern regions like Limpopo as ideal winter destinations, offering mild climates and rich cultural experiences. Tshivhengwa encourages tourism businesses to use strategic pricing, events, and conferencing to boost domestic travel. He urges establishments to adapt […]
# Die Nelson Mandelabaai Sakekamer het sy Entrepreneur 2025-program in samewerking met die Lughawensmaatskappy van Suid-Afrika en die iLembe-sakekamer van stapel gestuur. Die inisiatief van sewe weke vir die ontwikkeling van klein-, medium- en mikro-ondernemings verskaf mentorskap, opleiding en finansiering. Slegs aktiewe ondernemings van voltydse eienaars waarvan die belastingsake in orde is, mag aansoek doen. […]
# The Nelson Mandela Bay Business Chamber has launched the Entrepreneur 2025 Programme in partnership with Airports Company South Africa and the iLembe Chamber. Aimed at scaling small, medium, and micro enterprises, the seven-week initiative offers mentorship, training, and funding. Only active, tax-compliant businesses led by full-time owners may apply. With backing from the University […]
# Die MK-party het ‘n hofbeslissing verwelkom wat die Nasionale Loterykommissie se poging verwerp om die tydelike loterylisensie te verleng. Die party sê die uitspraak bevestig dat die lisensiëringsproses gebrekkig is, met onwettige voorkeurbehandeling vir Ithuba. Vanaf Sondag sal loterybedrywighede gestaak word, wat inkomste- en toelaeverliese sal veroorsaak. ‘n Woordvoerder Nhlamulo Ndhlela blameer politieke bevoordeling […]
# The MK Party has welcomed a court decision rejecting the National Lotteries Commission’s attempt to extend the temporary lottery licence. The party says the ruling confirms the licensing process was flawed, with unlawful preferential treatment of Ithuba. From Sunday, lottery operations will halt, causing revenue and grant losses. Spokesperson Nhlamulo Ndhlela blames political patronage […]