# The Presidency has clarified president Cyril Ramaphosa’s visit to Silicon Valley in California next week has nothing to do with the country’s fallout with the US. He will lead a high-level delegation to gain insights into the global artificial intelligence ecosystem. The visit comes a few weeks after the US announced its intention to […]
# Microsoft het ‘n kuberaanval uitgeskakel as die oorsaak van ‘n wêreldwye onderbreking wat Outlook, Teams en sy kunsmatige intelligensie-assistent, Copilot, raak. Die tegnologiereus gee die verhoogde las op sy infrastruktuur in verskeie streke die skuld. Die onderbrekings-opsporings-webwerf, Downdetector, berig gebruikers in 74 lande, insluitend Amerika, Suid-Afrika, Brittanje, Australië, Indië en Japan, is geraak. Microsoft […]
# Microsoft has ruled out a cyberattack as the cause of a widespread global outage affecting Outlook, Teams, and its artificial intelligence assistant, Copilot. The tech giant blames the disruption on elevated load across its server infrastructure in multiple regions. Outage-tracking site Downdetector reports that users in 74 countries, including the US, South Africa, the […]
# Die vakbondfederasie SAFTU steun Union Against Hunger se veroordeling van Shoprite se buitensporige vergoeding vir uitvoerende hoofde en sy versuim om voedsame kos bekostigbaar te maak vir werkersklas- en arm gesinne nie. Die organisasie sê uitvoerende hoof Pieter Engelbrecht, het vanjaar 117,8-miljoen-rand verdien, blykbaar 35-persent meer as verlede jaar. Asive Dyani van SAFTU sê […]
# Oekraïne se president, Volodimir Zelensky, vra Europese lande om nuwe sanksies teen Rusland in te stel om sy gevegsvermoë te beperk. Die Europese Kommissie berei sy 22ste sanksie-pakket teen Moskou voor. Zelensky het leiers op die Europese Politieke Gemeenskap in Dublin, Ierland, toegespreek en gewaarsku teen die verslapping van ekonomiese beperkings of die opheffing […]
# Die rekeningkundige firma, KPMG, sê waar aanvraag en marktoestande gunstig is, kan Suid-Afrika se mynboubedryf steeds sterk produksiegroei behaal. Mynbouproduksie het in die derde kwartaal met ses-persent afgeneem vergeleke met die tweede kwartaal, met ʼn jaar-tot-jaar afname van 10,7-persent in September. Negatiewe produksie in die derde kwartaal word toegeskryf aan die platinum-groep metale, ystererts […]
# Union federation SAFTU says it supports the Union Against Hunger’s condemnation of Shoprite’s excessive executive pay and its failure to put affordable, nutritious food within the reach of working-class and poor families. According to the UAH, Shoprite chief executive Pieter Engelbrecht received 117.8-million-rand in the 2026 financial year, a package reportedly 35-percent higher than […]
# Ukrainian president Volodymyr Zelensky has called on European countries to impose new sanctions on Russia to limit its capabilities in the war. The European Commission is preparing its 22nd sanctions package against Moscow. Addressing European leaders at the European Political Community in Dublin, Ireland, Zelenskyy warned against easing economic restrictions or lifting sanctions as […]
# Die vakverbond COSATU in Gauteng sê die ammoniak-gaslekkasie by Festive Chicken se aanleg in Olifantsfontein, Ekurhuleni, beklemtoon die belangrikheid van gesondheid en veiligheid in die werksplek. Vier-en-twintig werkers is Woensdag in die hospitaal opgeneem nadat hulle ammoniak-dampe ingeasem het op die hoenderverwerkingsaanleg. COSATU se provinsiale voorsitter, Amos Monyela, sê die Departement van Indiensneming en […]